Tag: Rassie

Home Rassie
Rassie finaliseer bestuurspan – Kosmos 94.1
Post

Rassie finaliseer bestuurspan – Kosmos 94.1

Rassie finaliseer bestuurspan Die Springbok-hoofafrigter, Rassie Erasmus, het sy nuwe bestuurspan gefinaliseer met die aanstelling van die voormalige Munster-speler, Paddy Sullivan as prestasie-ontleder. Hy kry ’n permanente pos nadat hy ’n konsultant was vir Suid-Afrika, tydens verlede jaar se suksesvolle Wêreldbekertoernooi in Frankryk. Sullivan sluit hom by nóg twéé nuwe lede aan – die voormalige...

Kolisi se posisie as Bok-kaptein nie seker – Rassie
Post

Kolisi se posisie as Bok-kaptein nie seker – Rassie

Kolisi se posisie as Bok-kaptein nie seker – Rassie Rugby: Die Springbokke kry dalk ‘n nuwe kaptein. Die hoofafrigter, Rassie Erasmus sê, hoewel Siya Kolisi uitstekende rugby vir Racing 92 in Frankryk speel en vir vanjaar se toetse oorweeg sal word, sal hy van die ouer spelers in die opbou na die volgende Wêreldbeker uitfaseer....

Rassie Erasmus gaan ’n eredoktorsgraad van die Noordwes-Universiteit ontvang.
Post

Rassie Erasmus gaan ’n eredoktorsgraad van die Noordwes-Universiteit ontvang.

Rassie Erasmus gaan ’n eredoktorsgraad van die Noordwes-Universiteit ontvang. Die Noordwes-Universiteit gaan ’n ere-doktorsgraad toeken aan die afrigter en Suid-Afrikaanse direkteur van rugby, Johan “Rassie” Erasmus, wat Suid-Afrika gehelp het om die Rugby Wêreldbeker twee keer agtereenvolgens te wen. Die ere-graad gaan aan Erasmus toegeken word ter erkenning van sy innoverende en buitengewone bestuur van...

Dis amptelik – Rassie is terug as Springbok-hoofafrigter
Post

Dis amptelik – Rassie is terug as Springbok-hoofafrigter

Dis amptelik – Rassie is terug as Springbok-hoofafrigter Rugby: Rassie Erasmus keer amptelik terug as hoofafrigter van die Springbokke vir die volgende vier jaar. SA Rugby het die afrigtingspan bevestig, met die gewese Ierse haker Jerry Flannery wat beheer oorneem van verdediging, terwyl die gewese All Black-losskakel Tony Brown sal fokus op aanval. Hulle sluit...

Rassie sterk aan na fratsongeluk
Post

Rassie sterk aan na fratsongeluk

Rassie sterk aan na fratsongeluk Rugby: Die Springbokke se direkteur van Rugby, Rassie Erasmus, is ná ‘n fratsongeluk in die hospitaal opgeneem. SA Rugby sê in ‘n verklaring Erasmus sterk aan na ‘n mediese prosedure vir chemiese brandwonde wat hy in opgedoen het terwyl hy ‘n kragtige skoonmaakmiddel gebruik het. Die verklaring sê Erasmus is...

Belangrike roete dalk na Rassie vernoem
Post

Belangrike roete dalk na Rassie vernoem

Belangrike roete dalk na Rassie vernoem Die Springbok super-ondersteuner Lubabalo Mpongoshe het ‘n formele aansoek ingedien by die Oos-Kaapse Provinsiale Geografiese Naamkomitee waarin hy voorstel die R75-roete in die provinsie moet vernoem word na Suid-Afrika se direkteur van Rugby, Rassie Erasmus. Die belangrike roete loop van Gqeberha na Despatch, wat Erasmus se tuisdorp is. Mpongoshe...

7-1 verdeling onwaarskynlik, sê Rassie
Post

7-1 verdeling onwaarskynlik, sê Rassie

7-1 verdeling onwaarskynlik, sê Rassie Rugby: Die Springbokke kondig môre hulle wedstrydgroep aan vir Saterdag se Wêreldbeker-halfeindstryd teen Engeland in Parys. SA Rugby se direkteur van rugby, Rassie Erasmus, sê met twee wedstrydfiks losskakels, Manie Libbok en Handré Pollard, is dit hoogs onwaarskynlik dat hulle op ʼn verdeling van 7-1 op die bank sal besluit....

Versigtig vir Bokke is gunsteling teen Engeland, meen Rassie
Post

Versigtig vir Bokke is gunsteling teen Engeland, meen Rassie

Versigtig vir Bokke is gunsteling teen Engeland, meen Rassie SA Rugby se direkteur van Rugby, Rassie Erasmus, het die idee dat die Springbokke die gunstelinge is om Saterdag se halfeindronde-kragmeting teen Engeland te wen, die nek ingeslaan. Engeland se afrigter, Steve Borthwick, se manne het ál vier hulle groepwedstryde gewen en Fidji in die kwarteindronde...