Buitelanders in Japan dagvaar oor rassisme Drie mans wat in die buiteland gebore is, het ‘n saak die Japannese regering gemaak omdat die polisie hulle na bewering op grond van ras lastig val. Elkeen eis vergoeding van ongeveer 377 000 Namibiese dollar. Die eisers is onderskeidelik in Amerika, Pakistan en Indië gebore en wil bewys...
Tag: rassisme
WesBank in die sop oor beweerde bedekte rassisme
WesBank in die sop oor beweerde bedekte rassisme ActionSA sê hy het ʼn amptelike klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien om WesBank te ondersoek na bewerings dat swart kliënte volgens ʼn spesifieke stelsel te veel betaal. Wesbank verwerp bewerings van diskriminasie teen klante op grond van ras, geslag of ouderdom. ActionSA se woordvoerder, Lerato Ngobeni,...
Buckingham-paleis besin oor ‘rassisme’ – Kosmos 94.1
Buckingham-paleis besin oor ‘rassisme’ Buckingham-paleis sê hy oorweeg alle moontlikhede nadat koning Charles en prins William se vrou, Catherine, uitgewys is as die twee koninklikes wat na bewering ‘n rassistiese opmerking teenoor prins Harry en sy vrou Meghan se ongebore seun gemaak het. Die name is gepubliseer in die Nederlandse vertaling van Omid Scobie se...
Rassisme op Kovsies uitgelig – Kosmos 94.1
Rassisme op Kovsies uitgelig AfriForum Jeug het beweerde skokkende rassistiese opmerkings deur ‘n dosent aan die Universiteit van die Vrystaat, Pedro Mzileni, aan die lig gebring. Dit is op ‘n video vasgelê. Die jeugorganisasie het in Augustus ‘n klagte oor rassisme by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie en die universiteit ingedien. René van der Vyver van AfriForum...
‘Afgryslike rassisme’ kenmerk Australian Voice-referendumveldtog
‘Afgryslike rassisme’ kenmerk Australian Voice-referendumveldtog Rassisme bederf al weke lank die aanloop tot die Australian Voice-veldtog, die geskiedkundige referendum oor inheemse regte in Australië, en het verskerp. ’n Video is op sosiale media vrygestel van ’n man met ’n kappietop wat ’n reeks rassistiese opmerkings teenoor inheemse groepe maak. Hy verbrand dan ‘n vlag van...