Tag: Rebebe

Home Rebebe
Rebebe se N$200m-klag verduidelik – Kosmos 94.1
Post

Rebebe se N$200m-klag verduidelik – Kosmos 94.1

Rebebe se N$200m-klag verduidelik Vrae word gevra nadat die vermeende bankrower Nico Rebebe in die hof op Opuwo verskyn het. Hy is aangekla van bedrog in die waarde van 200 miljoen Namibiese dollar terwyl Bank Windhoek na die roof op 13 Januarie gesê het net 2 miljoen dollar is gesteel. Die nasionale uitsaaier NBC het...

Saak teen Rebebe in Opuwo-hof uitgestel
Post

Saak teen Rebebe in Opuwo-hof uitgestel

Saak teen Rebebe in Opuwo-hof uitgestel Voormalige Bank Windhoek-werknemer Nico Rebebe, wat na bewering ‘n multi-miljoen Namibiese dollar diefstal by die bank georkestreer het, het vlugtig in die Opuwo landdroshof verskyn. Dit was nadat hy in die hospitaal opgeneem is kort na sy arrestasie, omdat hy nie diabetes-medikasie by hom gehad het terwyl hy op...

Rebebe ontslaan, verskyn môre – Kosmos 94.1
Post

Rebebe ontslaan, verskyn môre – Kosmos 94.1

Rebebe ontslaan, verskyn môre Die vermeende bankrower Nico Rebebe, wat daarvan verdink word dat hy 2 miljoen Namibiese dollar by Bank Windhoek op Opuwo gesteel het, is uiteindelik uit die hospitaal ontslaan. Hy is op 7 Maart in hegtenis geneem na hy op 13 Januarie vermoedelik die geld gesteel en gevlug het. Hy is by...

Rebebe nog te siek om in hof te verskyn
Post

Rebebe nog te siek om in hof te verskyn

Rebebe nog te siek om in hof te verskyn Die Kunene-polisie se streeksmisdaad- en ondersoek koördineerder, adjunkkommissaris Paavo Iiyambo, sê Nico Rebebe is steeds nie medies geskik om voor die Opuwo-landdroshof te verskyn nie. Die 30-jarige oud-werknemer van Bank Windhoek is Donderdag in Opuwo in hegtenis geneem nadat hy lank die reg ontwyk het. Rebebe...

Rebebe is in die hospitaal
Post

Rebebe is in die hospitaal

Rebebe is in die hospitaal Die vermeende Opuwo-bankrower Nico Rebebe is blykbaar by sy meisie se huis op Opuwo gearresteer. Die polisie het hom Donderdagoggend vasgetrek. Die streeksbevelvoerder van Kunene kommissaris James Nderura het aan plaaslike media bevestig ‘n lid van die publiek het die polisie laat weet en die huis is deur die mag...

Rebebe arrested at girlfriend’s house
Post

Rebebe arrested at girlfriend’s house

Former Bank Windhoek Opuwo branch employee Nico Rebebe was arrested at Opuwo at his girlfriend’s house on Thursday in connection with the alleged theft of N$2 million from the bank. This was confirmed by Kunene police regional commander commissioner James Nderura. Rebebe has been on the run since January. Prior to the arrest, police received...

Interpol help om Rebebe te soek
Post

Interpol help om Rebebe te soek

Interpol help om Rebebe te soek Die Namibiese polisie sê Interpol se hulp is ingespan om die sogenaamde Bank Windhoek-rower, Nico Rebebe vas te trek. Rebebe word daarvan beskuldig dat hy op 13 Januarie gepoog het om 200 miljoen Namibiese dollar by die bank op Opuwo te steel. Hy het ook ses ander mense betrek...

Rebebe is still at large, but several suspects arrested
Post

Rebebe is still at large, but several suspects arrested

Staff Reporter A SYNDICATE operating mostly from Rundu in Kavango East has been rounded up in connection with the theft of N$200 million from a Bank Windhoek branch in Opuwo, located exactly 700 kilometres away. After the early arrests of Untag Kamati and Fenni Ankoshi in Opuwo during the investigation, seven more people were arrested...

Post

Eight more suspects linked to the fugitive Rebebe arrested – Windhoek Observer

Niël Terblanché Eight more suspects linked to the multimillion-dollar theft by the 30-year-old Nico Hijendepi Rebebe an employee of Bank Windhoek at its Opuwo branch were arrested in Rundu during an intelligence-led operation executed by the Namibian Police. Rebebe attempted to steal N$200 million from his employers through a series of illicit money transfers. The...

Post

N$20,000 reward offered for the capture of fugitive Rebebe – Windhoek Observer

Niël Terblanché The Namibian Police have announced that Bank Windhoek is offering a reward of N$20,000 for information leading to the arrest of Nico Hijendepi Rebebe, the man who attempted to steal N$200 million from the bank’s Opuwo branch over the past weekend. Deputy Commissioner Kauna Shikwambi, head of the Namibian Police’s Public Relations Division,...