Namcor kry N$1,3 miljard reddingsboei Plaaslike berigte lui dat die regering ingestem het om ‘n reddingsboei van 1,3 miljard Namibiese dollar aan Namcor toe te staan. Dit kom na die staatsonderneming in die vorige boekjaar ‘n verlies van 700 miljoen dollar aangeteken het. Hy skuld ook 1,9 miljard dollar aan verskaffers. Die besluit verteenwoordig ‘n...
Tag: reddingsboei
DA verwerp Transnet reddingsboei – Kosmos 94.1
DA verwerp Transnet reddingsboei Die DA verwerp die Nasionale Tesourie se aankondiging van ‘n gewaarborgde 47 miljard Suid-Afrikaanse rand aan Transnet ten sterkste. Die party kritiseer die stap en beweer dit verhoog belastingbetalers se risiko-blootstelling aan die ANC se wanbestuur van die logistieke- en vervoersektor. Transnet, wat worstel met ‘n skuldlas van 135 miljard rand...
Transnet reddingsboei ‘stap in regte rigting’
Transnet reddingsboei ‘stap in regte rigting’ Die Padvragvereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê die toekenning van ‘n reddingsboei ter waarde van 47 miljard Suid-Afrikaanse rand aan Transnet vir sy herstelplan is ‘n stap in die regte rigting. Hy sê Transnet het al voorheen toekennings en vermoedelik reddingsboeie van die Tesourie ontvang en die vraag...
US$1 miljard reddingsboei vir Vedanta in Zambië – Kosmos 94.1
US$1 miljard reddingsboei vir Vedanta in Zambië Zambië se grootste kopermyn het likwidasie ontduik en het ‘n reddingsboei van 1 miljard Amerikaanse dollar van sy moedermaatskappy ontvang. Dit het ‘n jare lange regstryd beëindig. Vedanta, wat in Londen genoteer is, is die meerderheidseienaar van Zambië se grootste kopermynmaatskappy Konkola Copper Mines. In 2019 het die...