Covid: Geen rede tot paniek, 4 gevalle daagliks in afgelope jaar Die gesondheidsministerie sê in ‘n verklaring dat Covid-19 nog nooit heeltemal uit die land verdwyn het nie. In die laaste 12 maande is gemiddeld minder as 106 gevalle ‘n maand aangeteken, of vier gevalle per dag. Tussen 25 Januarie en 16 Februarie vanjaar was...
Tag: rede
Estrogeen: Geen rede tot kommer met Windhoek se water nie
Estrogeen: Geen rede tot kommer met Windhoek se water nie Stad Windhoek het gereageer op plasings op sosiale media dat die vlakke van estrogeen in Windhoek se water lei tot die vervrouliking van mans. Die stad sê hy word reeds dekades erken as ‘n wêreldleier in waterherwinning en sy herwinde water bevat na drie fases...
XOOX, primeiro serviço de rede para pets (PNS) do mundo, chama a atenção com o seu lançamento
– Popular por seus desafios de conteúdos curtos, música para pets e aplicativo de kit de diagnóstico de doenças, etc. – Serviço recém-criado com registro de identificação que usa os olhos dos pets NOVA YORK, Nov. 21, 2023 (GLOBE NEWSWIRE) — XOOX, um aplicativo de serviço de rede para pets (PNS) com desafios de conteúdo...
GOOD sê daar’s geen rede tot kommer oor Gcaleka nie
GOOD sê daar’s geen rede tot kommer oor Gcaleka nie Die GOOD Party sê hulle het geen rede om te twyfel dat Kholeka Gcaleka die bevoegdheid en ervaring het om die onafhanklikheid van die Openbare Beskermer se kantoor te herbevestig en sy integriteit te herstel nie. Die Nasionale Vergadering het Gcaleka as die nuwe Openbare...
Geen rede tot kommer oor Gordhan se prestasie nie – Mbalula
Geen rede tot kommer oor Gordhan se prestasie nie – Mbalula Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het aansprake van vrees in die party rondom die openbare ondernemings minister, Pravin Gordhan, verwerp. Hy sê verskeie ministers, insluitend Gordhan en waterwese minister Senzo Mchunu, is verantwoordelik gehou vir hul optrede. Mbalula het ná die nasionale...
Voëlriep in SA – geen rede tot kommer in Namibië nie
Voëlriep in SA – geen rede tot kommer in Namibië nie Byna 2,7 miljoen hoenders is in Suid-Afrika van kant gemaak te midde van uitbrekings van 50 H7- en tien H5- voëlgriep-stamme. Vyf provinsies word deur die erge uitbrekings geraak en daar is kommer dat daar ‘n tekort aan eiers in die buurland kan ontstaan....
Daar is nie plaaslik rede tot kommer nie – Kosmos 94.1
Eris: Daar is nie plaaslik rede tot kommer nie Die Namibiese gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula het gereageer op kommer vanuit die buurland oor die Covid-variant Eris. In Suid-Afrika sê owerhede die bestaande entstof werk. Maar, volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie is Eris nie gevaarliker as Omikron, waarvandaan hy ontwikkel het nie. Hy voeg by dat monitering voortduur,...
Jeug het geen rede om Internasionale Jeugdag te vier – Kosmos 94.1
Aktivis: Jeug het geen rede om Internasionale Jeugdag te vier Internasionale Jeugdag word môre gevier om jeugkwessies onder die aandag van die internasionale gemeenskap te bring. Internasionale Jeugdag is in 1999 vir die eerste keer deur die VN se Algemene Vergadering op 12 Augustus herdenk. Dit dien as ‘n jaarlikse viering van die rol van...