Tag: reel

Home reel
N$15m-lening op reël 108 in mosiehof 
Post

N$15m-lening op reël 108 in mosiehof 

N$15m-lening op reël 108 in mosiehof  Die rol vir die mosiehof vanoggend het bestaan uit 85 aansoeke vir verstekvonnisse met 13 wat reël 108 aansoeke was. Kommersiële banke het 50 van die aansoeke gebring. Daar is 26 eiendomslenings wat onbetaald is met skuld ter waarde van 18,8 miljoen Namibiese dollar sowel as 22 uitstaande lenings...

Metcalfe verheug oor aandag op reël 108
Post

Metcalfe verheug oor aandag op reël 108

Metcalfe verheug oor aandag op reël 108 Die bekende regsman Richard Metcalfe het gereageer op die fokus wat tans geplaas word op beslagleggings en reël 108-wetgewing in die land. Die minister van justisie Yvonne Dausab het die week aanpassings in die wetgewing ter tafel gelê. Metcalfe self het namens verskeie kliënte aan die kus ook...

Nekundi soek meer as een primêre woning vir reël 108 aanpassings
Post

Nekundi soek meer as een primêre woning vir reël 108 aanpassings

Nekundi soek meer as een primêre woning vir reël 108 aanpassings Veikko Nekundi die adjunk vervoer-minister, sê die definisie vir primêre woning moet aangepas word. Sy aanmerkings in die Nasionale Vergadering kom tydens die bespreking oor die aanpassing van wetgewing in verband met reël 108 beslagleggings. Dit is nie duidelik presies watter tweede woning hy...

Kiesafdelings moet meer sulke byeenkomste reël om kwessies aan te spreek
Post

Kiesafdelings moet meer sulke byeenkomste reël om kwessies aan te spreek

Kiesafdelings moet meer sulke byeenkomste reël om kwessies aan te spreek Die vergadering wat deur inwoners van die Windhoek-Oos kiesafdeling gehou is met Stad Windhoek, het goed afgeloop. Daar was verskeie kwessies wat die inwoners wou aanspreek, waaronder misdaad en meer. Brian Black, raadslid vir die kiesafdeling sê hulle het antwoorde ontvang op hul vrae....

Metcalfe verheug oor hersiening van reël 108-bepaling
Post

Metcalfe verheug oor hersiening van reël 108-bepaling

Metcalfe verheug oor hersiening van reël 108-bepaling Reaksie word ontvang op die justisie-minister Yvonne Dausab wat die week twee wysigingswetsontwerpe in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê het wat veranderinge aan reël 108 sal aanbring. Die reël laat regters toe om in die hoërhof bevele uit te reik dat banke beslag op eiendom kan lê...

Dausab lê wysigings oor reël 108 ter tafel in NV
Post

Dausab lê wysigings oor reël 108 ter tafel in NV

Dausab lê wysigings oor reël 108 ter tafel in NV Na verskeie optogte deur lede van die publiek sowel as ingrypings deur die bekende prokureur Richard Metcalfe, het die minister van justisie Yvonne Dausab twee wysigingswetsontwerpe in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê. Die voorstelle maak aanpassings aan die reël 108 in die hoërhof wat...

Daar’s vordering met reël 108 – Metcalfe – Kosmos 94.1
Post

Daar’s vordering met reël 108 – Metcalfe – Kosmos 94.1

Daar’s vordering met reël 108 – Metcalfe Prokureur Richard Metcalfe het nog geen terugvoering ontvang met betrekking tot die verstekvonnis-stelsel ná sy oproep aan die Bank of Namibia om in te gryp nie. Maar, hy voeg by daar blyk om ‘n toenemende toegeeflikheid te wees met effe verligting. Post navigation Source link

Stocks reel from Fitch downgrade
Post

Stocks reel from Fitch downgrade

Stocks on Wall Street slumped Wednesday as traders reacted to the downgrade of the U.S. credit rating. Fitch on Tuesday lowered the rating from AAA to AA+ citing an expected fiscal deterioration over the next three years. William Denselow reports from New York. The post Stocks reel from Fitch downgrade first appeared on Future Media....