Tag: Reëlings

Home Reëlings
Owerhede doodstil oor Oscar se parool, geen toegang tot reëlings nie
Post

Owerhede doodstil oor Oscar se parool, geen toegang tot reëlings nie

Owerhede doodstil oor Oscar se parool, geen toegang tot reëlings nie Die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste handhaaf streng vertroulikheid oor die naderende vrylating op parool van die veroordeelde moordenaar, Oscar Pistorius, wat Vrydag in werking tree. Volgens die departement is dit weens sekerheidsredes. Die voormalige Paralimpiese atleet het sy meisie, Reeva Steenkamp, op Valentynsdag...

ANC word 112, reëlings op dreef
Post

ANC word 112, reëlings op dreef

ANC word 112, reëlings op dreef Die ANC hou sy 112de verjaardagviering in Mpumalanga. Die ANC se voorsitter in die provinsie, Mandla Ndlovu, sê hy is oorval met versoeke van ANC-ondersteuners wat die geleentheid wil bywoon. Die party het ʼn volgepakte program in aanloop tot die geleentheid op 13 Januarie. Die ANC se nasionale uitvoerende...

Reëlings is in volle swang – Kosmos 94.1
Post

Reëlings is in volle swang – Kosmos 94.1

Liefde by die Nam: Reëlings is in volle swang Die voorbereidings vir die langverwagte Liefde by die Nam-konsert is in volle swang. Die geleentheid, die grootste in jare in Namibië, het meer as 15 top-kunstenaars met die optredes wat net na 11-uur Saterdagoggend by Vegkop begin. Stefan Rossouw, deel van die organiseerders, is tans besig...

Reëlings vir die Ongwediva-handelskou op dreef – Kosmos 94.1
Post

Reëlings vir die Ongwediva-handelskou op dreef – Kosmos 94.1

Reëlings vir die Ongwediva-handelskou op dreef Die Ongwediva-handelskou word vanjaar vanaf 25 Augustus tot 2 September gehou. Die skou word as uiters belangrik vir die Noorde se ekonomie geag en lok ook talle buitelandse uitstallers wat nuwe beleggings- en besigheidsgeleenthede bied. Kosmos 94.1 Nuus het met Jackson Muma, woordvoerder by die Ongwediva-dorpsraad gesels oor die...