Tag: reëls

Home reëls
Oorgrensreis met kinders – daar is spesifieke reëls
Post

Oorgrensreis met kinders – daar is spesifieke reëls

Oorgrensreis met kinders – daar is spesifieke reëls Ouers van Namibiese kinders wat alleen oor die grens met die kinders reis, benodig die skriftelike toestemming van die ander ouer. ’n Polisieverklaring moet deur die afwesige ouer verskaf word met al die nodige besonderhede, asook ’n afskrif van die kind se geboortesertifikaat en afskrifte van beide...

Cyril se staatsrede – nuwe reëls in parlement
Post

Cyril se staatsrede – nuwe reëls in parlement

Cyril se staatsrede – nuwe reëls in parlement Die buurland se parlement het ‘n stel nuwe gesamentlike reëls ingestel wat ontwerp is om gesamentlike sittings van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies te reguleer, en ontwrigtings verbied. Die jaarlikse Staatsrede vind môre plaas en word vir die derde keer in die Kaapstadse...

EFF faal in aansoek teen SA parlement se nuwe reëls
Post

EFF faal in aansoek teen SA parlement se nuwe reëls

EFF faal in aansoek teen SA parlement se nuwe reëls Die EFF het misluk met sy regspoging om die Parlement te verbied om nuut aanvaarde Huisreëls in te stel wat daarop gemik is om ontwrigtings tydens die staatsrede te voorkom. Die reëls, wat in Desember aanvaar is, bepaal geen lid sal toegelaat word om die...

Kom reëls na vir groot byeenkomste, vra stad
Post

Kom reëls na vir groot byeenkomste, vra stad

Kom reëls na vir groot byeenkomste, vra stad Die Stad Ekurhuleni doen ‘n dringende beroep op maatskappy en mense wat sport- of ontspanningsgeleenthede organiseer, om al die reëls na te kom, maar veral die veiligheidsregulasies. Dit is ingevolge die Wet op Veiligheid by Sport- en Ontspanningsgeleenthede. Die woordvoerder van die stad, Zweli Dlamini, sê ‘n...

Direktoraathoof sê reëls is oortree – Kosmos 94.1
Post

Direktoraathoof sê reëls is oortree – Kosmos 94.1

Heli-ongeluk: Direktoraathoof sê reëls is oortree Die hoof van die direktoraat van vliegtuigongeluk-ondersoeke in die vervoerministerie, kaptein Magnus Abraham, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die voorlopige verslag van die noodlottige helikopter ongeluk aan die kus. Abraham het bevestig dat dit voorkom asof lugvaart-regulasies oortree is omdat die helikopter vanuit Suid-Afrika na Namibië toe...

Seibeb sê drakoniese reëls in NV moet skoert – Kosmos 94.1
Post

Seibeb sê drakoniese reëls in NV moet skoert – Kosmos 94.1

Seibeb sê drakoniese reëls in NV moet skoert Landless People’s Movement se hoofsweep, Henny Seibeb, het parlementslede gewaarsku om nie reëls op te stel wat uitgesproke LP’s kriminaliseer nie. Seibeb het sy eweknieë by ‘n vergadering in Swakopmund aangemoedig om met reëls vorendag te kom wat sal help om die funksies van die parlement te...