Nou loop KZN deur onder woeste reën Die KwaZulu-Natalse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake sê vlak vyf ontwrigtende reëntoestande word tot middernag vandag vanaf eThekwini tot by die suidkus verwag. Die departement se woordvoerder, Siboniso Mngadi sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing oor swaar reënbuie uitgereik, wat daartoe kan lei dat sommige...
Tag: reën
Swaar reën dood 12 in DRK
Swaar reën dood 12 in DRK Minstens 12 mense is dood en meer as 50 word vermis nadat swaar reën ‘n kloof op ‘n rivier in die suidweste van die Demokratiese Republiek van die Kongo laat ineenstort het. Die grondstorting het Saterdagmiddag in die Dibaya Lubwe-kommune in die Kwilu-provinsie plaasgevind. Dit het ‘n waterval van...
Uiteindelik is reën op pad vir Hardap!
Uiteindelik is reën op pad vir Hardap! Die bekende Namibiese weerkenner van Aranos, George van der Merwe, het goeie nuus. Hy sê die Khomas- en Hardap-streke kan vandag reën verwag, wat môre en Maandag regoor die land sal versprei. Daar is ook ‘n goeie kans vir reën volgende week. Van der Merwe is aan die...
Hardap-opvangsgebied kry dalk goeie reën
Hardap-opvangsgebied kry dalk goeie reën Sou weervoorspellings hou, kan die opvangsgebied van die Hardapdam môre goeie neerslae ontvang. Die dam, wat tydens die laaste dambulletin op 11,7 persent gestaan het, is uiters belangrik vir die besproeiingskema. Vergaderings is die week tussen belanghebbendes en NamWater gehou en ‘n datum vir die sluiting van watervoorsiening aan die...
Reën is op pad, sê weerkantoor
Reën is op pad, sê weerkantoor Volgens die Namibië Meteorologiese Diens se weervoorspelling vir die res van die week, word reën oor groot dele van die land verwag. Matige tot swaar reënval sal waarskynlik in al die streke voorkom. ‘n Koue front kan ook volgende week verwag word. Kosmos 94.1 Nuus het met Odilo Kgobetsi...
Dit reën bomme op Oekraïne
Dit reën bomme op Oekraïne Rusland het 57 missiele en hommeltuie op die Oekraïne gelanseer, insluitend ‘n aanval op Kiev en die Wes-Oekraïnse streek Lviv. Poolse gewapende magte sê een van Rusland se kruismissiele het die Poolse lugruim kortliks geskend. Oekraïne sê hul lugmag het 18 uit 29 missiele wat deur Rusland gelanseer is en 25...
Suidelike dele kan reën verwag
Suidelike dele kan reën verwag Die bekende Namibiese weerkenner van Aranos, George van der Merwe, het goeie nuus vir die suidelike dele vandag, veral die suidweste wat goeie reën kan ontvang. Maar, dis nie al nie, daar is ‘n goeie kans vir nog buie volgende week, meer noord in die land. Post navigation Source link
Dit lyk goed vir reën volgende week, maar dis warm!
Dit lyk goed vir reën volgende week, maar dis warm! Die kouefront het uitbeweeg en Namibiërs kan gereed maak vir warm toestande met temperature wat tot 40 grade kan gaan. George van der Merwe weerkenner het die nuutste voorspelling sê daar is belowende reën wat volgende week kan voorkom. Post navigation Source link
Geen goeie nuus oor reën
Geen goeie nuus oor reën Die stand van weiding is uiters swak regoor die land en die damme is baie leeg. Daar is darem nog ‘n maand oor vir ons reënseisoen maar volgens die weerkenner Johan van den Berg is vooruitsigte nie goed nie. Post navigation Source link
Reën onderbreek krieket – Kosmos 94.1
Reën onderbreek krieket Daar was geen uitslag in die vierde T20-wedstryd van die Richelieu Eagles teen Nederland nie. Die Hollanders het gekies om veldwerk te doen en die telling was 98 vir vier op 15 boulbeurte toe reën die wedstryd onderbreek. Die spanne het saam met Nepal, wat as gasheerland optree, aan die driehoekige reeks...