Tag: reën

Home reën
KZN-damme gaan verder oorloop weens swaar reën
Post

KZN-damme gaan verder oorloop weens swaar reën

KZN-damme gaan verder oorloop weens swaar reën Damme in KwaZulu-Natal gaan nog verder oorloop te midde van die voortdurende swaar reën in die provinsie. Volgens uMngeni-uThukela Water het die onlangse stortreën watervlakke aansienlik laat styg, met die Midmar-dam wat 100,38-persent vol is ná ‘n oornag-vloed. Die Albert Falls-dam, wat 100,66-persent vol is, het ook baie...

Hardap-opvanggebied kry dalk reën die week
Post

Hardap-opvanggebied kry dalk reën die week

Hardap-opvanggebied kry dalk reën die week Die meeste van die land se damme is uiters leeg en het minder water as verlede jaar, veral in die sentrale en oostelike dele. Die lae stand van die Hardapdam wek ook kommer onder boere by die groenskema, wat van die water afhanklik is vir besproeiing. Volgens weerkenner en...

Omaheke-boere soek planne te midde van min reën
Post

Omaheke-boere soek planne te midde van min reën

Omaheke-boere soek planne te midde van min reën Tot op hede het die Omaheke-streek minder as 100 mm reënval aangeteken, en daarom het die boerderygemeenskappe, deur die Kantoor van die Goewerneur, voorgestel dat ongerepte lande met nuwe boorgate gevind word. ‘n Ander voorstel is dat water na gebiede met beter weiding gelei word, onder ander...

Die reën kom effe later in die week
Post

Die reën kom effe later in die week

Die reën kom effe later in die week Die wolke bly in die lug maar, dit is asof die reën net nie wil kom nie. Die bekende weerkenner in die verre Suide George van der Merwe sê terwyl die vog besig om homself om die oomblik uit te put, lyk dinge beter na die tweede...

Reën ontwrig onder-19 krieketspan se voorbereiding
Post

Reën ontwrig onder-19 krieketspan se voorbereiding

Reën ontwrig onder-19 krieketspan se voorbereiding Die laaste opwarmwedstryd van Namibië se onder-19 krieketspan voor die onder-19 Wêreldbeker hierdie naweek in Suid-Afrika afskop, is weer deur reën ontwrig. Die Namibiërs het teen Ierland in Pretoria te staan gekom, maar die weer het die laaste sê gehad en daar was nie ‘n uitslag nadat die spanne...

Reën vannag, môre op pad
Post

Reën vannag, môre op pad

Reën vannag, môre op pad Die bekende Namibiese weerkenner George van der Merwe sê hy verwag redelik goeie neerslae van môre af, met reënval wat ook in die westelike dele van die Hardap-streek kan voorkom. Maar, hy voeg by, dit is steeds kleiner buie. Post navigation Source link

Strande om Durban weer toe na reën
Post

Strande om Durban weer toe na reën

Strande om Durban weer toe na reën Die eThekwini-munisipaliteit het alle strande in die noorde en sommige in die suide tot verdere kennisgewing gesluit. Dit volg nadat swaar reën oor die naweek die watergehalte in die streek nadelig beïnvloed het. KwaZulu-Natal se Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake se woordvoerder, Siboniso Mngadi, sê die...

Sonder reën gaan hittetoestande voortduur
Post

Sonder reën gaan hittetoestande voortduur

Sonder reën gaan hittetoestande voortduur Die Namibië Meteorologiese Diens se jongste verslag dui aan die gemiddelde temperatuur was in Desember 24,8 grade Celsius, wat 0,6 grade Celsius bo die gemiddeld van 1991 tot 2020 was. Hittegolf toestande het in groot dele van die land geheers en die Karas-, Hardap- en Kunene-streke het drie opeenvolgende weke...

Belowende toestande vir reën in volgende 7 dae
Post

Belowende toestande vir reën in volgende 7 dae

Belowende toestande vir reën in volgende 7 dae Vooruitsigte vir reën oor die volgende sewe dae is uiters belowend regoor Namibië, en is ook moontlik plek-plek in die verre westelike dele. Die bekende weerkenner van Aranos, George van der Merwe het die voorspelling. Post navigation Source link

Swaar reën, donderstorms ‘bedreig lewens’
Post

Swaar reën, donderstorms ‘bedreig lewens’

Swaar reën, donderstorms ‘bedreig lewens’ Die buurland se samewerkende regering-minister, Thembi Nkadimeng, maan gemeenskappe reg deur die land om versigtig en paraat te wees, te midde van swaar reën en donderstorms wat steeds sommige dele van die land bedreig en lewens in gevaar kan stel. Tien mense is in KwaZulu-Natal dood, 13 word vermis en...