Tag: reën

Home reën
Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde
Post

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde Vooruitsigte vir reën in die volgende paar dae is tot dele van die suide, die Omaheke-streek en die noordelike dele van die land beperk, volgens weerkenner en suideboer George van die Merwe. Hy sê die weerstelsels is normaal vir hierdie tyd van die jaar en die wyse hoe...

Omusati sal nie sukkel met vlugtelinge nie, maar soek reën
Post

Omusati sal nie sukkel met vlugtelinge nie, maar soek reën

Omusati sal nie sukkel met vlugtelinge nie, maar soek reën Met uiters goeie reën in die droogte-geteisterde suidweste van Angola kan die noordelike streke, veral Omusati, ‘n sug van verligting sug. Ongeveer twee jaar gelede, het meer as 3 000 brandarm Angolese burgers na die streek, die droogte in hulle land gevlug. Die streeksgoewerneur Erginus...

Queensland is onder water, reën duur voort
Post

Queensland is onder water, reën duur voort

Queensland is onder water, reën duur voort Kitsvloede in die noorde van Queensland in Australië het daartoe gelei dat ‘n hele dorp ontruim is en mense op ‘n hospitaaldak vasgekeer was. Duisende is ontruim, maar ander bly gestrand, in wat owerhede verwag om die Australiese streek se ergste vloed ooit te wees. Uiterste weer gedryf...

Plek-plek reën, erge hitte op pad
Post

Plek-plek reën, erge hitte op pad

Plek-plek reën, erge hitte op pad Daar is reën op pad, maar nie oral in die land nie. Volgens die Namibië Meteorologiese Dienste word matige tot swaar reënval môre in die Zambezi-streek verwag, wat Sondag na die Ohangwena-, Oshikoto-oos- en Otjozondjupa-streke sal versprei, waar buie plek-plek sal val. Hittegolftoestande word egter oor die naweek tot...

Vooruitsigte vir reën lyk sleg 
Post

Vooruitsigte vir reën lyk sleg 

Vooruitsigte vir reën lyk sleg  Die Namibiese Meteorologiese Diens sê op ‘n seisoenale skaal van 1 Oktober tot 30 November, het groot dele van die land ondergemiddelde reënval ontvang met die westelike, oostelike en suidelike dele wat die swakste vertoon het. Kunene, Omusati en dele van die Oshana-, Ohangwena- en Oshikoto-streke het bogemiddelde reënval ontvang. Die...

Damme leër, maar reën het gehelp
Post

Damme leër, maar reën het gehelp

Damme leër, maar reën het gehelp Hoewel die land se damme steeds leër word, lyk dit tog of die reën die afgelope week effe verligting gebring het. Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is daar net 25,6 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor. Von Bach is op 16,1 persent...

T20 Wêreldbeker-kwalifiseerders reën amper uit
Post

T20 Wêreldbeker-kwalifiseerders reën amper uit

T20 Wêreldbeker-kwalifiseerders reën amper uit Wedstryd nommer 6 in die T20 Wêreldbeker-kwalifiseerders by Wanderers is weens reën en ‘n nat buiteveld laat vaar. Nigerië het 33 vir 2 bereik ná 6 boulbeurte teen Rwanda toe die spelers die veld verlaat het en spel nie hervat is nie. Die wedstryd tussen Namibië en Uganda gaan egter...

Duisende haweloos na swaar reën in Kenia
Post

Duisende haweloos na swaar reën in Kenia

Duisende haweloos na swaar reën in Kenia Minstens 80 000 mense is regoor Kenia ontwortel ná die swaar reënval wat oorstromings en grondverskuiwings veroorsaak het. Kenia se adjunkpresident, Rigathi Gachagua, sê nooddienste is ontplooi om hulp te bied en gesinne wat gestrand is te red. Verder is daar ‘n multi-agentskap-span onder leiding van die Keniaanse-kuswag...

Reën behoort voort te duur in die noorde
Post

Reën behoort voort te duur in die noorde

Reën behoort voort te duur in die noorde Tot dusver stel die reënval teleur. Terwyl daar voorspellings is vir neerslae, kom dit uiters wispelturig voor. In die suide, sê die bekende weerkenner George van der Merwe, sal die wolke opklaar, maar daar’s goeie nuus vir die noorde. Volgens Van der Merwe sal die stelsel nog...

Damme het dringend reën nodig
Post

Damme het dringend reën nodig

Damme het dringend reën nodig Daar is net 26,4 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor, volgens NamWater se weeklikse dambulletin. Von Bach is op 16,7 persent na water van Swakoppoort, wat op 51,8 persent staan, oorgepomp is. Omatako is steeds dolleeg. Die situasie in die Ooste lyk benard,...