Tag: reënval

Home reënval
Reënval sal effe verbeter in volgende drie maande
Post

Reënval sal effe verbeter in volgende drie maande

Reënval sal effe verbeter in volgende drie maande Die Namibiese Meteorologiese Diens berig dat die Kunenestreek die afgelope drie maande die enigste streek is wat bo normale reënval ontvang het. El Niño-toestande het begin verswak, maar sal voortgaan om die globale klimaat in die komende maande te beïnvloed. Die voorspelling vir Maart tot Mei dui...

Reënval lyk maar sleg  – Kosmos 94.1
Post

Reënval lyk maar sleg  – Kosmos 94.1

Reënval lyk maar sleg  Redelik goeie reënneerslae van meer as 20mm is moontlik oor die droëlandgraangebiede in die noorde tot ongeveer 20 Januarie. Die landbou-weerkundige Johan van den Berg sê in sy nuutste klimaatsverslag dat die Grootfontein-, Otavi- en Tsumeb-omgewings in die volgende drie weke meer as 30mm reën kan verwag. Droër toestande sal waarskynlik...

Veeboere gaan swaarkry met onder-normale reënval
Post

Veeboere gaan swaarkry met onder-normale reënval

Veeboere gaan swaarkry met onder-normale reënval Volgens die Namibië Meteorologiediens se jongste reënvalbulletin sal die grootste deel van die land hierdie somer onder-normale reënval kry. Kosmos 94.1 Nuus het met Erastus Ngaruka, die tegniese adviseur van Agribank se Adviesdienste, gepraat oor wat dit vir veeboere gaan beteken wat reeds met droogtetoestande te kampe gehad het....

Lae reënval raak ook tronk se voedselproduksie
Post

Lae reënval raak ook tronk se voedselproduksie

Lae reënval raak ook tronk se voedselproduksie Die Namibiese Korrektiewe Diens se geïntegreerde voedselproduksieprojek is van stapel gestuur om die regering se pogings te ondersteun om binnelandse voedselproduksie op te skaal, landbouwaardekettings te ontwikkel en sosio-ekonomiese uitkomste te verbeter. Die idee is ook om gevangenes met hul eie produkte te kan voed en om hulle...

Swaar reënval vanaf Woensdag op plekke
Post

Swaar reënval vanaf Woensdag op plekke

Swaar reënval vanaf Woensdag op plekke Die Namibië Meteorologiese Dienste sê swaar reënval word teen Woensdag en tot oor die naweek oor die noordoostelike helfte van die binneland verwag. Die publiek word versoek om die nodige voorsorgmaatreëls te tref. Dit sal gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met enkele geïsoleerde donderbuie, maar geïsoleerde...

Sprinkane, lae reënval wek groot kommer vir Otjozondjupa
Post

Sprinkane, lae reënval wek groot kommer vir Otjozondjupa

Sprinkane, lae reënval wek groot kommer vir Otjozondjupa Dr. Gerhard Verdoorn, die bekende Suid-Afrikaanse plaagkenner, sê die omstandighede in die Suide is uiters goed vir ‘n sprinkaanplaag en het boere gewaarsku om paraat te wees. Die eerste sprinkane het reeds hul verskyning gemaak. Kosmos 94.1 Nuus het met James Uerikua, goewerneur van Otjozondjupa, gepraat wat...

Indië het swakste reënval in Augustus in ‘n eeu – Kosmos 94.1
Post

Indië het swakste reënval in Augustus in ‘n eeu – Kosmos 94.1

Indië het swakste reënval in Augustus in ‘n eeu Indië staal homself vir die swakste reënval in Augustus vir meer as 100 jaar. Die laer as verwagte moesonreën dié maand, sal ‘n negatiewe uitwerking hê op die opbrengs van somergraan soos rys en sojabone, wat tot prysstygings kan bydra, Die moesonreën is noodsaaklik vir landbou...