Regerings veroordel selektief konflikte – HRW Human Rights Watch se jaarlikse wêreldverslag kritiseer regerings wat selektief konflikte veroordeel wat menseregte raak. Die organisasie se direkteur vir die Horing van Afrika, Laetitia Bader, sê die verslag werp lig op konflikte, onderdrukkende leierskap en internasionale nalatigheid. Sy het meer besonderhede verskaf oor groot konflikte in die streek,...
Tag: Regerings
Twee regerings ry Libië se hulp in die wiele
Twee regerings ry Libië se hulp in die wiele Internasionale pogings om vrede en ordelike humanitêre hulp in Libië te bewerkstellig word belemmer deur die land se voortdurende toutrek tussen twee regimes, wat elkeen eis dat hy die regte regering is. Storm Daniel en die onmiddellike nasleep daarvan het 4 333 mense gedood, baie in...
Regerings moet beter ondersteuning gee – Dokters Sonder Grense
Regerings moet beter ondersteuning gee – Dokters Sonder Grense Dokters Sonder Grense benadruk die verskaffing van voldoende gesondheidsorg aan die mees kwesbares moet stresvry wees. Hulle voer aan huidige universele gesondheidsorgdekking gee nie genoeg aandag aan die struikelblokke nie. Hulle jongste verslag toon aan 20 lande worstel met uitdagings met die verskaffing van bekostigbare en tydige sorg aan hulle landsburgers. Die...