Laaste dag vir SIM-kaart registrasie! Vandag is die laaste dag waarop SIM-kaarte geregistreer kan word. Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, of Cran, sê dat meer as 700 000 SIM-kaarte nog nie geregistreer is nie. Die owerheid herhaal dat die sperdatum nie weer uitgestel sal word nie. Kaarte wat nie vanaand geregistreer is nie, sal...
Tag: Registrasie
Leerders moet inligting vir registrasie van eksamens verifieer
Leerders moet inligting vir registrasie van eksamens verifieer Die onderwysministerie versoek alle voltydse en deeltydse kandidate wat vir die 2024 Nasionale Eksamens geregistreer is om na hul eksamensentrums te gaan om hul registrasie-inligting na te gaan en te verifieer. Die verifikasiedatums is geskeduleer van 15 tot 30 April. Dit het betrekking op alle voltydse en...
Unam verminder registrasie fooie – Kosmos 94.1
Unam verminder registrasie fooie Nie-befondsde, maar kwalifiserende voornemende studente by die Universiteit van Namibië gaan nou net 2 575 Namibiese dollar by registrasie betaal. Alle studente, ook internasionale studente en diegene wat reeds vir die 2024 akademiese jaar geregistreer het, moet ‘n skriftelike betalingsplan met die universiteit se finansiële kantore aangaan. Hierdie besluit is slegs...
Twee hofsake vertraag kwessie van Umkonto weSizwe-party registrasie
Twee hofsake vertraag kwessie van Umkonto weSizwe-party registrasie Die buurland se Onafhanklike Verkiesingskommissie het Umkhonto weSizwe se registrasie om aan die algemene verkiesing van 2024 deel te neem bevestig. Die kommissie se voorsitter, Mosotho Moepya, sê egter twee hofsake moet nog afgehandel word, wat sal beslis oor die party se geskiktheid vir deelname. Die party...
MTC se aanlynstelsel vir registrasie is beskikbaar
MTC se aanlynstelsel vir registrasie is beskikbaar Die aanlynstelsel vir MTC-kliënte om hulle SIM-kaarte te registreer is beskikbaar. Die stelsel is nou en dan oorlaai en dan is toegang nie moontlik nie maar, die maatskappy vra sy kliënte om geduldig te wees. Die sperdatum van 31 Desember vir registrasie sal nie uitgestel word nie. Die...
Kommissie sê oor registrasie toetslopie die week
Kommissie sê oor registrasie toetslopie die week Die Namibiese Verkiesingskommissie het meer inligting bekend gemaak oor die toetslopie wat hy Woensdag tot Vrydag hou om sy nuwe geïntegreerde mobiele registrasie-stelsel te toets. Daar sal voorbereidingsregistrasies wees in die Keetmanshoop landelike-kiesafdeling, Windhoek se landelike-kiesafdeling, sowel as op Swakopmund, Oshakati-Oos en die Rundu stedelike-kiesfafdeling. Woordvoerder De Wet...
Zambië leer oor siviele registrasie
Zambië leer oor siviele registrasie ’n Afvaardiging van die Zambië Nasionale Registrasie-owerheid is op ’n vyfdaagse studietoer in Windhoek om meer te wete te kom oor Namibië se siviele registrasie, noodsaaklike statistiekstelsel en identiteitsbestuur. Die besoek volg op ‘n resolusie wat in April tydens die Zambië-Namibië Gesamentlike Permanente Kommissie oor Verdediging en Sekuriteit geneem is....
Registrasie moet plaasvind vir inlywingskole – Kosmos 94.1
Registrasie moet plaasvind vir inlywingskole Die Wes-Kaapse LUR vir kultuursake en sport, Anroux Marais, doen ‘n beroep op inlywing-skoolhoofde en forums om te registreer vir die 2023-somerseisoen. Haar waarnemende woordvoerder, Tania Colyn, sê ingevolge Artikel 26 van die Wet op Gebruiklike Inlywing moet ‘n skool minstens drie maande voor die aanvang van ‘n inlywing-seisoen geregistreer...