Jongste oor SIM-kaart registrasies Die woordvoerder van die kommunikasie-owerheid Mufaro Nesongano het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die kwessie van SIM-kaarte registrasies. Hy kon geen inligting gee oor hoeveel SIM-kaarte gederegistreer is nie maar, het verbruikers daaraan herinner dat daar nog 90 dae is om te registreer voor ‘n nommer verlore is. Post navigation...
Tag: registrasies
SIM-kaart registrasies nou tot 31 Maart 2024
SIM-kaart registrasies nou tot 31 Maart 2024 Die minister van inligting, dr. Peya Mushelenga het vanoggend aangekondig dat die sperdatum vir SIM-kaart registrasies tot 31 Maart 2024 uitgestel is. Dit kom nadat net 62,5 persent, oftewel 1,491 miljoen SIM-kaarte, op 27 Desember geregistreer was, uit ‘n totaal van 2,284 miljoen gebruikers. Volgens Mushelenga is registrasie...
Selfoon-operateurs sal verliese aanteken met vertraagde registrasies
Selfoon-operateurs sal verliese aanteken met vertraagde registrasies Terwyl die registrasie van SIM-kaarte voortduur, word daar berig dat selfoon-operateurs waarsku oor aansienlike finansiële verliese as al die kaarte nie aktief is nie. Ongeveer 50 persent van die aktiewe kaarte is geregistreer. Telecom sê hy verdien 250 tot 280 miljoen Namibiese dollar per jaar van mobiele dienste....