Tag: registreer

Home registreer
As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?
Post

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande? Die Namibiese Verkiesingskommissie het aangekondig dat alle kiesers vanjaar ‘n nuwe kieserskaart moet kry. Die registrasie-proses is uitgesit van 3 Junie tot 1 Augustus vanjaar. Maar, Namibiërs kon nie 2,6 miljoen SIM-kaarte in twee jaar registreer nie… Kosmos...

SIM-kaarte: Jy sal moet registreer, al was daar ‘n fout
Post

SIM-kaarte: Jy sal moet registreer, al was daar ‘n fout

SIM-kaarte: Jy sal moet registreer, al was daar ‘n fout Op 31 Maart het Namibië ‘n totaal van 2 387 330 aktiewe SIM-kaarte gehad, met 1 868 412 wat suksesvol geregistreer is, wat ‘n registrasiekoers van 78,26 persent verteenwoordig. MTC het sowat 323 000 intekenare gedeaktiveer en Telecom Namibia, TN, het 191 000 ongeregistreerde voorafbetaalde...

Registreer as belanghebbende in Swakop se radioaktiewe-fasiliteitsproses
Post

Registreer as belanghebbende in Swakop se radioaktiewe-fasiliteitsproses

Registreer as belanghebbende in Swakop se radioaktiewe-fasiliteitsproses Die radioaktiewe bergingsfasiliteit bly in die nuus. Geo Pollution Technologies is aangestel om die omgewingsimpak-studie te doen. Die maatskappy doen ‘n beroep op die publiek om te registreer en kommentaar vir die beoordelingsproses in te dien. Kosmos 94.1 Nuus het met André Faul, die omgewingswetenskaplike by Geo-Pollution Technologies,...

Almal moet weer registreer om te stem
Post

Almal moet weer registreer om te stem

Almal moet weer registreer om te stem Met stemdag vir 27 November bepaal, word Namibiërs van 18 jaar en ouer weer daaraan herinner dat almal weer sal moet registreer. Die verkiesingskommissie het aangekondig dat registrasie vir ‘n nuwe kiesersrol op 3 Junie sal begin en 1 Augustus tot ‘n einde kom. Die woordvoerder De Wet...

Almal moet weer registreer vir November se stemdag
Post

Almal moet weer registreer vir November se stemdag

Almal moet weer registreer vir November se stemdag Alle kwalifiserende Namibiërs sal weer moet registreer om te kan stem in die presidensiële en nasionale verkiesings wat vir November beplan word. Die Verkiesingskommissie van Namibië het aangekondig dat die kieserskaarte wat in 2014 uitgereik is nie meer geldig is nie en nie by die November-stembusse aanvaar...

Werklose onnies moet registreer vir hulp: Nantu
Post

Werklose onnies moet registreer vir hulp: Nantu

Werklose onnies moet registreer vir hulp: Nantu Die Namibië Nasionale Onderwysersunie, Nantu, doen ‘n beroep op werklose onderwysers om by hul streekkantore te registreer vir hulp om werk te kry. Hulle kan daardeur ook waardevolle vaardighede ontwikkel. Nantu se sekretaris-generaal, Loide Shaanika, sê die vakbond is verbind daartoe om onderwysers te ondersteun om werk te...

Gaan registreer om korrupte polici uit regering te kry: Azapo
Post

Gaan registreer om korrupte polici uit regering te kry: Azapo

Gaan registreer om korrupte polici uit regering te kry: Azapo Die Azanian People’s Organisation sê die komende nasionale verkiesing is belangrik vir die land se toekoms. Die party moedig die meer as 14-miljoen mense in die land wat oud genoeg is om te stem, aan om as kiesers te gaan registreer. AZAPO se woordvoerder, Jabu...

Pensioenarisse kan vir Stad Windhoek skuldverligting registreer
Post

Pensioenarisse kan vir Stad Windhoek skuldverligting registreer

Pensioenarisse kan vir Stad Windhoek skuldverligting registreer Die Stad Windhoek nooi pensioenarisse uit om te registreer vir sy 524 miljoen Namibiese dollar skuldverligtingsprogram, soos goedgekeur deur die raad op 30 November verlede jaar. Die registrasietydperk is twee maande, vanaf 15 Februarie tot 15 April, by die Stad se verskillende sentrums in die hoofstad. Die program...

Raad van Kerke sê ook Suid-Afrikaners moet registreer
Post

Raad van Kerke sê ook Suid-Afrikaners moet registreer

Raad van Kerke sê ook Suid-Afrikaners moet registreer Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om te registreer om te stem tydens die tweede en laaste registrasienaweek van die Onafhanklike Verkiesingskommissie. Die registrasienaweek is dié naweek aan die gang by verskillende stemlokale regoor die land. ‘n Woordvoerder van die raad, Malusi...