Regering ‘moet prioriteite regkry’ Kritiek word ontvang op die nuus dat geld wat vir droogtehulp bewillig was, nou teen klimaatsverandering aangewend sal word. Die Presidensie se woordvoerder, Alfredo Hengari, het tydens ‘n kabinet inligtingsessie gesê die regering het so 600 miljoen Namibiese dollar vir klimaatsverandering begroot. Kosmos 94.1 Nuus het met Manuel Ngaringombe, die sekrataris-generaal...
December 29, 2024