Tag: regsgeding

Home regsgeding
Warriors se Afcon-geld word regsgeding
Post

Warriors se Afcon-geld word regsgeding

Warriors se Afcon-geld word regsgeding Die Windhoekse regsfirma, Khadila Amoomo Legal Practitioners, het ‘n dringende aanmaningsbrief aan die president van die Namibiese Sokkervereniging, Robert Shimooshili, gerig waarin uitgewys word dat die spelers en tegniese span nog nie hulle regmatige aandeel van die 15 miljoen Namibiese dollar wat deur die Konfederasie van Afrika-sokker, Caf, aan hulle...