Tag: regstelsel

Home regstelsel
Judges Matter sê kandidate moet regstelsel verbeter
Post

Judges Matter sê kandidate moet regstelsel verbeter

Judges Matter sê kandidate moet regstelsel verbeter Judges Matter moedig regslui wat om posisies in hoër howe meeding, om die funksionering van die regstelsel voorop te stel. Die Regterlike Dienskommissie voer tans die eerste onderhoude vir verskeie vakante posisies, insluitend in die Konstitusionele Hof, die Verkiesingshof, die Grondsake-hof en die Hooggeregshof in Noordwes. Die woordvoerder...

SA regstelsel moet ten alle koste beskerm word: RISE Mzansi
Post

SA regstelsel moet ten alle koste beskerm word: RISE Mzansi

SA regstelsel moet ten alle koste beskerm word: RISE Mzansi RISE Mzansi verwelkom die besluit van die Nasionale Vergadeing om ‘n ampsklag te bevestig teen die geskorste Wes-Kaapse regterpresident John Hlophe. Die party sê dit is uiters belangrik om klem te lê op die diepgaande belangrikheid van die werk en die onafhanklikheid van die regbank....

Regstelsel is ver verwyderd van gemeenskappe
Post

Regstelsel is ver verwyderd van gemeenskappe

Regstelsel is ver verwyderd van gemeenskappe Twee erge gevalle van misdade wat gepleeg word terwyl verdagtes op borg is het die naweek kop uitgesteek. In Omusati, is ‘n 57-jarige man gearresteer vir die moontlike verkragting van ‘n sewe-jarige meisie, terwyl hy op borg is vir dieselfde oortreding. En in Omaheke was daar ‘n reuse-protes teen...

Zuma manipuleer die regstelsel – Kosmos 94.1
Post

Zuma manipuleer die regstelsel – Kosmos 94.1

Zuma manipuleer die regstelsel Advokaat Tembeka Ngcukaitobi het aan die Appèlhof in Bloemfontein gesê oudpresident Jacob Zuma is besig om die regstelsel op ʼn siniese manier te misbruik en te manipuleer. Die hof het uitspraak voorbehou in Zuma se poging om te appelleer teen die Pietermaritzburgse Hooggeregshof se beslissing teen sy poging om die joernalis,...

Hoofregter pleit vir kragtige regstelsel in SA – Kosmos 94.1
Post

Hoofregter pleit vir kragtige regstelsel in SA – Kosmos 94.1

Hoofregter pleit vir kragtige regstelsel in SA Hoofregter Raymond Zondo pleit vir ‘n kragtige regstelsel in Suid-Afrika om maatskaplike geregtigheid en gelykheid te bevorder. Hy het die oproep gedoen tydens sy hoofrede op die gedenk-lesing van Griffiths en Victoria Mxenge by die Nelson Mandela Universiteit in die Oos-Kaap. Zondo sê die stap is ʼn poging...