Regter sê Trump se ‘vrye spraak’ het misdadigheid bevorder ’n Regter in die Amerikaanse deelstaat Georgia het Donald Trump se poging om kriminele aanklagte in die staat se 2020-verkiesinginmengingsaak teen hom af te wys, verwerp. Die Republikeinse voormalige president het aangevoer die aanklagte skend sy vrye spraak-regte. Regter Scott McAfee het in die hooggeregshof in...
Tag: Regter
Trump moet swyg – regter
Trump moet swyg – regter ʼn New Yorkse regter het oudpresident Donald Trump verbied om in aanloop tot sy komende saak oor vermeende omkoopgeld verklarings te maak oor moontlike getuies, aanklaers, hofpersoneel en jurie-lede. Hy mag ook nie ander aansê of voorsê om openbare verklarings te maak oor mense wat by die saak betrokke is...
Regter eis mediese rekords – Kosmos 94.1
Regter eis mediese rekords Regter Christie Liebenberg het opdrag gegee dat die mediese beampte van die Windhoek-gevangenis vandag alle mediese verslae van die moordenaar Ernst Lichtenstrasser aan die hof voorlê. Lichtenstrasser vertraag nou sedert sy skuldigbevinding aan die begin van November verlede jaar op die nou bekende Nimt-moorde, voorvonnis-verrigtinge. Hy was eers medies ongeskik verklaar...
Deurbraak in poging tot moord op voormalige waarnemende regter
Deurbraak in poging tot moord op voormalige waarnemende regter Die Oos-Kaapse polisie het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met ‘n poging tot moord op die Oos-Londense prokureur en voormalige waarnemende regter Camagu Maseti. Hy is Vrydagoggend gewond in ‘n klaarblyklik mislukte sluipmoordaanval buite sy kantoor in Vincent. Die skietery hou glo verband met...
Trump mag nie slotbetoog lewer nie – regter
Trump mag nie slotbetoog lewer nie – regter Donald Trump kan nie persoonlik ‘n slotbetoog in sy siviele bedrogverhoor lewer nie. New York regter Arthur Engoron het die beslissing gemaak nadat daar gevra is dat hy persoonlik vandag die slotbetoog lewer. Die saak handel oor die prokureur-generaal van New York, Letitia James, wat byna 370...
Regter moet onttrek, vra Fishrot-beskuldigde
Regter moet onttrek, vra Fishrot-beskuldigde Die Fishrot-hofsaak is al weer uitgestel, hierdie keer nadat verdedigingsadvokaat Mbanga Siyomunji ‘n mosie ingedien het dat regter Moses Chinhengo hom van die saak moet onttrek. In hofstukke beskuldig Nigel van Wyk, Siyomunji se kliënt, Chinhengo van vooroordeel en sê hy is bang dat hy dalk nie ’n regverdige verhoor...
Regter weier Montana se TikTok-verbod
Regter weier Montana se TikTok-verbod ’n Amerikaanse regter het Montana se staatsverbod op die gebruik van TikTok wat op 1 Januarie in werking sou tree, van die hand gewys en sê dit skend vrye spraakregte van gebruikers. Amerikaanse distriksregter Donald Molloy het ‘n voorlopige bevel uitgereik om die verbod te blokkeer. TikTok, wat deur China se ByteDance besit word, het Montana in Mei...
Regter berispe partye in NEFF-saak teen Nampol
Regter berispe partye in NEFF-saak teen Nampol Regter Eileen Rakow het die partye in die saak waar die Namibia Economic Freedom Fighters die hoof van die polisie en die minister van veiligheid en sekuriteit vandag in die hof byeengeroep. Die party het namens sy lid Michael Amushelelo die dringende aansoek teen luitenant-generaal Joseph Shikongo en...
Johann Maree: Derde prokureur bedank, regter is keelvol
Johann Maree: Derde prokureur bedank, regter is keelvol Die vermeende pedofiel en oud-polisieman Johann Maree se verhoor is weer vanoggend uitgestel na sy regsverteenwoordiger onttrek het. Maree, wat 75 klagtes in verband met die seksuele misbruik van jong seuns in die gesig staar, sukkel reeds ‘n geruime tyd om sy verhoor af te skop. Dit...
Regter beboet Trump – Kosmos 94.1
Regter beboet Trump ’n Regter van New York het die voormalige Amerikaanse president Donald Trump met 5 000 Amerikaanse dollar beboet. Dit was nadat ’n neerhalende plasing op sosiale media oor ’n belangrike hof-amptenaar in Trump se siviele bedrogsaak op sy veldtog-webwerf gebly het nadat die regter beveel het dat dit uitgevee word. Regter Arthur...