Tag: Regulering

Home Regulering
Regulering van pluimvee word verwelkom
Post

Regulering van pluimvee word verwelkom

Regulering van pluimvee word verwelkom Die byvoeging van hoenders, en vark, deur landbouminister Calle Schlettwein, tot die lys van voorgeskrewe diere onder die land se regulasies vir diere-identifikasie word verwelkom. Schlettwein het onlangs aangekondig dat regulasies in verband met hoenders aangepas sal word, so ook vir varke. Volgens Wallie Roux ‘n plaaslike landbou kenner is dit goeie...

Regulering van spazawinkels broodnodig  – Kosmos 94.1
Post

Regulering van spazawinkels broodnodig  – Kosmos 94.1

Regulering van spazawinkels broodnodig  Kommer neem toe oor ongereguleerde spazawinkels regoor die buurland. Vyf kinders is dood nadat hulle vermoedelik besmette kos geëet het wat hulle by ʼn spazawinkel in Gauteng gekoop het. In die Oos-Kaap is 143 leerders na die hospitaal gehaas nadat hulle volgens berigte voedselvergiftiging opgedoen het. ʼn Regskenner, Melusi Xulu, sê...

Ander regulering gevra vir alternatiewe vir sigarette – Kosmos 94.1
Post

Ander regulering gevra vir alternatiewe vir sigarette – Kosmos 94.1

Tabakwette: Ander regulering gevra vir alternatiewe vir sigarette Phillip Morris South Africa het na vore gekom om die ingewikkeldhede van die hoogs omstrede Wet op die Beheer van Tabakprodukte en Elektroniese Leweringstelsels uiteen te sit. Die maatskappy se direkteur vir openbare aangeleenthede in Suider-Afrika, Ulreich Tromp, sê terwyl die wetsontwerp ten doel het om die...