Tag: reis

Home reis
Kietsies reis die wêreld vol
Post

Kietsies reis die wêreld vol

Kietsies reis die wêreld vol Party van ons was jare laas op ‘n lekker vakansie. Besig wees is mos deesdae ‘n leefstyl. En dan is daar ander mense wat die wêreld vol reis en sommer ook hul troeteldiere op vakansies na Parys, New York en Florida in die VSA saam neem. Olivia en Dan is...

Amushelelo sê regering is korrup, hy mag nie na SA reis nie
Post

Amushelelo sê regering is korrup, hy mag nie na SA reis nie

Amushelelo sê regering is korrup, hy mag nie na SA reis nie Omstrede NEFF-lid Michael Amushelelo sê op sy sosiale media platforms dat die korrupte Namibiese regering hom weier om na Suid-Afrika te reis vir die EFF se aankondiging van sy verkiesingsmanifes. Dit word die naweek in Durban deur Julius Malema bekend gestel. Amushelelo is...

Eensame kameelperd se reis na warmer weer
Post

Eensame kameelperd se reis na warmer weer

Eensame kameelperd se reis na warmer weer ’n Eensame kameelperd het ’n 40-uur lange padreis na ’n nuwe tuiste begin – op soek na warmer weer en dalk ’n maat. Jaloesie het Benito verlede jaar gedwing om ‘n dieretuin in die Mexikaanse staat Sinaloa te verlaat, en hy is na ‘n park naby die Amerikaanse grens met...

Begin vroegtydig terug reis huis toe, sê Oshana-polisie
Post

Begin vroegtydig terug reis huis toe, sê Oshana-polisie

Begin vroegtydig terug reis huis toe, sê Oshana-polisie Die Oshana-polisie se streekbevelvoerder, kommissaris Naftal Sakaria, het vakansiegangers aangemoedig om hul retoerreise stiptelik te begin om die herhalende kwessies van oorvol busse, gestrande passasiers en buitensporige tariewe te voorkom wat die einde van die vakansieseisoen kenmerk. Die gewilde Okatana- en Oshakati-opemark-busterminale werk steeds soos normaal, maar...

Reis veilig, oppas vir hondsdolheid
Post

Reis veilig, oppas vir hondsdolheid

Reis veilig, oppas vir hondsdolheid Die buurland se landbou-departement maan inwoners en vakansiereisigers teen hondsdolheid wat in hoë-risikogebiede regdeur die land voorkom. Dit sluit in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Limpopo en Mpumalanga, sowel as langs die grens tussen die Vrystaat en Lesotho. Daar is veral kommer oor die verhoogde risiko in gebiede in KwaZulu-Natal en die...

Enkelouers wat met jong kinders reis het brief nodig
Post

Enkelouers wat met jong kinders reis het brief nodig

Enkelouers wat met jong kinders reis het brief nodig Die binnelandse sake-ministerie vereis dat enkelouers wat met minderjarige kinders oor die grens reis, ‘n toestemmingsbrief van die ander ouer by hulle moet hê. Dit is deur die binnelandse sake adjunk-minister Lucia Witbooi tydens die kabinetskomitee-inligtingsessie in die hoofstad aangekondig. Oor wat gebeur as die ouer...

Jy kan nie alleen met jou kind oorgrens reis nie
Post

Jy kan nie alleen met jou kind oorgrens reis nie

Jy kan nie alleen met jou kind oorgrens reis nie Ouers van minderjarige Namibiese kinders wat alleen met hulle oorgrens reis, het die geskrewe toestemming van die ander ouer nodig. ‘n Polisieverklaring moet deur die afwesige ouer voorsien word met al die nodige besonderhede sowel as ‘n afskrif van die kind se geboortesertifikaat sowel as...

Veilige bande, veilige reis – Kosmos 94.1
Post

Veilige bande, veilige reis – Kosmos 94.1

Veilige bande, veilige reis Die Motorvoertuigongelukke Fonds doen ‘n beroep op die publiek om veilig te bestuur en ongelukke te vermy, veral namate die feestyd nader kom. Die fonds se senior ongeluksvoorkomings-beampte, Abner Iitumba, het by ‘n bewusmakingsveldtog oor motorbande in Oshivelo bestuurders aangemoedig om hul bande na te gaan voordat hulle op reis gaan....

Amerikaners gewaarsku wanneer hulle reis
Post

Amerikaners gewaarsku wanneer hulle reis

Amerikaners gewaarsku wanneer hulle reis Die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake het ‘n wêreldwye veiligheidswaarskuwing uitgereik teen moontlike aanvalle vir al sy burgers wat buite die land reis. Die departement sê dit is weens verhoogde spanning op verskeie plekke regdeur die wêreld, die moontlikheid vir terreuraanvalle, én betogings of gewelddadige optrede teen Amerikaanse burgers en belange. Die departement...

ActionSA vra ondersoek na premier Winde se duur reis
Post

ActionSA vra ondersoek na premier Winde se duur reis

ActionSA vra ondersoek na premier Winde se duur reis ActionSA in die Wes-Kaap het die speaker van die provinsiale wetgewer, Daylin Mitchell, formeel gevra dat die etiekkomitee ondersoek doen na die 1,6 miljoen Suid-Afrikaanse rand wat premier Alan Winde op sy onlangse reis na die Verenigde State bestee het. Die party is veral bekommerd oor...