G20-lande bestee rekord-bedrae op fossielbrandstowwe Die Internasionale Instituut vir Volhoubare Ontwikkeling se jongste verslag het onthul die bedrag staatsgeld wat 20 van die wêreld se grootste ekonomieë aan steenkool, olie en gas bestee, het verlede jaar ‘n rekordbedrag van 26,3 triljoen Namibiese dollar beloop. Dit is ten spyte van die G20-leiers se onderneming om geleidelik...
November 8, 2024