Tag: rekords

Home rekords
Kliniek haas om aksie te neem oor Kate se mediese rekords
Post

Kliniek haas om aksie te neem oor Kate se mediese rekords

Kliniek haas om aksie te neem oor Kate se mediese rekords Die uitvoerende hoof van ‘n Britse hospitaal het onderneem om alles moontlik te doen ná bewerings dat die Prinses van Wallis se mediese inligting uitgelek het. Al Russell het reageer op beskuldigings dat personeel by die London Clinic probeer het om toegang te verkry...

Regter eis mediese rekords – Kosmos 94.1
Post

Regter eis mediese rekords – Kosmos 94.1

Regter eis mediese rekords Regter Christie Liebenberg het opdrag gegee dat die mediese beampte van die Windhoek-gevangenis vandag alle mediese verslae van die moordenaar Ernst Lichtenstrasser aan die hof voorlê. Lichtenstrasser vertraag nou sedert sy skuldigbevinding aan die begin van November verlede jaar op die nou bekende Nimt-moorde, voorvonnis-verrigtinge. Hy was eers medies ongeskik verklaar...

Ekurhuleni het 167 polisielede met kriminele rekords
Post

Ekurhuleni het 167 polisielede met kriminele rekords

Ekurhuleni het 167 polisielede met kriminele rekords Die DA in Ekurhuleni sê die 167 lede van Ekurhuleni se metropolisiedepartement het volgens die 2022-oudit misdaadrekords. Ten spyte van munisipale wette wat dit verbied dat munisipale polisie met misdaadrekords mag dien, is nie een van hierdie beamptes gearresteer of geskors nie. Die DA eis onmiddellike optrede en...

SA hittegolf laat rekords spat
Post

SA hittegolf laat rekords spat

SA hittegolf laat rekords spat Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê die hittegolf wat vir ‘n paar dae in November in verskeie dele van die land geheers het, het nuwe rekords daargestel vir die maand vir sowel die maksimum en minimum temperature. Dit was warm tot bloedig warm. Woordvoerder Lehlohololo Thobela sê voorlopige data dui op nuwe...

Oktober breek temperatuur rekords – Kosmos 94.1
Post

Oktober breek temperatuur rekords – Kosmos 94.1

Oktober breek temperatuur rekords 2023 is “feitlik seker” om die warmste in 125 000 jaar te wees, volgens wetenskaplikes van die Europese Unie, nadat data getoon het dat verlede maand die wêreld se warmste Oktober in daardie tydperk was. Verlede maand het die vorige Oktober-temperatuurrekord, vanaf 2019, met ‘n massiewe marge van 0,4 grade Celsius...

Rekords spat op nasionale swemkampioenskap
Post

Rekords spat op nasionale swemkampioenskap

Rekords spat op nasionale swemkampioenskap Twee-en-twintig nasionale rekords het gespat in die Namibië watersport-federasie se jaarlikse nasionale kortbaan-swemkampioenskap wat van Donderdag tot Sondag by The Cube in Swakopmund aangebied is. Plaaslike swem-klubs het die toneel oorheers, terwyl swemmers van Suid-Afrika, Zambië en Angola ook deelgeneem het. Dolphins swem-klub van Windhoek en Aqua swem-klub van Swakopmund...

Barbie breek rekords, verdien US$1 miljard in 3 weke – Kosmos 94.1
Post

Barbie breek rekords, verdien US$1 miljard in 3 weke – Kosmos 94.1

Barbie breek rekords, verdien US$1 miljard in 3 weke Skaars drie weke nadat die Barbie-fliek vrygestel is, het dit by die kaartjiekantoor deur die miljard Amerikaanse dollar-kerf gebreek. Die rolprent met Margot Robbie en Ryan Gosling in die hoofrolle het die naweek afgesluit met 19 miljard Namibiese dollar wat wêreldwyd by kaartjiekantore gehaal is. Die...

Barbie breek rekords by rolprentteaters – Kosmos 94.1
Post

Barbie breek rekords by rolprentteaters – Kosmos 94.1

Barbie breek rekords by rolprentteaters Die fliek Barbie het in sy openingsnaweek in Amerika ongeveer 2,8 miljard Namibiese dollar by die loket verdien wat die grootste debuut is van ‘n fliek wat deur ‘n vrou gemaak is. Die film is deur Greta Gerwig vervaardig en die sterre Margot Robbie en Ryan Gosling speel daarin. Captain...