Kartelle stroop renosters, sê Venaani Die onstellende nuus dat 28 renosters sedert die begin van die jaar in Namibië gestroop is, maak nog steeds opslae. McHenry Venaani, die leier van die amptelike opposisie, die PDM, is bekommerd oor die onlangse toename in stropery. Volgens Roberto Dirkse, Venaani se woordvoerder, het intelligensie na aan Venaani alarm...
Tag: renosters
Stropers roei onder ons renosters
Stropers roei onder ons renosters Agt-en-twintig renosters is sedert die begin van die jaar in Namibië gestroop vir hul horings. Dit is volgens die omgewingsake-ministerie, wat besig is met ondersoeke om te bevestig dat sewe renosters, insluitend twee swartrenosters, sedert Dinsdag op drie verskillende plekke gestroop is. Romeo Muyunda, die ministerie se woordvoerder, kon bevestig...
Vier renosters, dalk 7, afgemaai
Vier renosters, dalk 7, afgemaai Die omgewingsake-ministerie is besig met ondersoeke om te bevestig dat sewe renosters, insluitend twee swartrenosters, sedert Dinsdag op drie verskillende plekke gestroop is. Volgens ‘n plasing op sosiale media is die twee swartrenosters Dinsdagnag gestroop, toe ‘n witrenoster Woensdagnag en laastens vier witrenosters Vrydagnag. Die vier witrenosters is naby die...
Stroperysyfers bekend – meer as 600 renosters dood
Stroperysyfers bekend – meer as 600 renosters dood Wêreld-wildlewedag is Sondag herdenk te midde van reuse-uitdagings met stropery en ander omgewingsmisdaad. Die omgewingsministerie sê 67 renosters is in 2023 gestroop met agt wat tot dusver vanjaar gestroop is. Ministeriële woordvoerder Romeo Muyunda het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Muyunda sê arrestasies is uiters goed in...
EcoTraining ondersteun elke poging om renosters te beskerm
EcoTraining ondersteun elke poging om renosters te beskerm ‘n Vooraanstaande veldgids opvoedkundige instelling, EcoTraining, ondersteun pogings om renosters op Wêreldrenosterdag te beskerm, wat Vrydag herdenk is. Volgens die organisasie is daar ‘n dringende behoefte aan bewaring gesien die globale renosterbevolking van minder as 28-duisend. Renosters is ernstig bedreig weens stropery, verlies aan habitat en klimaatsverandering....
Vrylating van Hume se renosters wek kommer – Kosmos 94.1
Vrylating van Hume se renosters wek kommer Reaksie word ontvang op die uiteindelike verkoop van Platinum Rhino van John Hume. Hy het meer as 2 000 witrenosters en die onderhoud was eenvoudig te duur op 181 000 Namibiese dollar daagliks. African Parks, ‘n privaat Johannesburg-gebaseerde bewarings-organisasie, wat 22 beskermde gebiede in vennootskap met 12 regerings...
Boer wie se renosters deur Jackson Babi gestroop is, praat oor verlies – Kosmos 94.1
Boer wie se renosters deur Jackson Babi gestroop is, praat oor verlies Adjunk-regterpresident Hosea Angula het die renosterstroper en selfverklaarde profeet Jackson Babi, se saak tot 20 September in die Windhoek-hoërhof uitgestel vir die toewysing van verhoordatums. Babi appelleer teen sy vonnis van 27 jaar vir renosterstropery. Hy is in September verlede jaar op Gobabis...