Berugte renosterstroper agter tralies Die Nasionale Krugerwildtuin is verheug oor die vonnis van 17 jaar wat die Skukuza-streekhof opgelê het vir Mbongeni Ngobeni vir renosterstropery. Ngobeni, wat verhoor ontduik het ná borgtog in 2019, het tereggestaan op aanklagte van onder meer die jag van renosters, die besit van ongelisensieerde vuurwapens en betreding van die park....
Tag: Renosterstroper
Renosterstroper ‘profeet’ Jackson Babi uit tronk vrygelaat
Renosterstroper ‘profeet’ Jackson Babi uit tronk vrygelaat Die selfverklaarde profeet en renosterstroper Jackson Babi is uit die tronk vrygelaat nadat hy ‘n boete van byna 230 000 Namibiese dollar betaal het, volgens plaaslike berigte. Hy sal vanaand op sosiale media regstreeks uitsaai, het sy kerk, House of Joy Ministry, aangekondig. Babi is in September 2021...
Renosterstroper kry 10 jaar agter tralies
Renosterstroper kry 10 jaar agter tralies SANParke het die Nasionale Vervolgingsgesag in Mpumalanga geloof nadat ‘n renosterstroper ‘n vonnis van tien-jaar gevangenisstraf opgelê is. Friday Ngoveni is in 2017 in die Kruger-wildtuin in hegtenis geneem en aangekla van onder meer betreding en die besit van onwettige vuurwapens. Hy het skuld erken. Isaac Phaahla van SANParke...
Renosterstroper en profeet Babi se appèldatums vandag bepaal
Renosterstroper en profeet Babi se appèldatums vandag bepaal Die renosterstroper en selfverklaarde profeet Jackson Babi, is een van 34 appèlsake wat voor adjunk-regterpresident Hosea Angula vandag voorkom. Babi appelleer teen sy vonnis van 27 jaar vir renosterstropery. Hy is in September verlede jaar op Gobabis op 11 klagte skuldig bevind. Hy is in Mei 2020...