Tag: rentekoers

Home rentekoers
Britse ekonomiese data ondersteun daling in rentekoers
Post

Britse ekonomiese data ondersteun daling in rentekoers

Britse ekonomiese data ondersteun daling in rentekoers Werkloosheid in Brittanje het toegeneem namate groei in lone verder gedaal het. Die data ondersteun die verwagtinge van ontleders dat die land se rentekoers sal daal. Die werkloosheidskoers het in die drie maande tot einde Januarie tot 3,9 persent gestyg met gemiddelde verhoging is lone wat met 6,1 persent...

Saftu nie verbaas oor rentekoers
Post

Saftu nie verbaas oor rentekoers

Saftu nie verbaas oor rentekoers Die Suid-Afrikaanse vakbondfederasie, Saftu, sê hy is nie verbaas oor die Reserwebank se monetêre beleidskomitee se besluit om die terugkoopkoers onveranderd op 8,25-persent te hou nie. Dis die vierde keer sedert Mei verlede jaar dat dit onveranderd bly. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê die besluit is geneem omdat die...

Rentekoers in buurland sal onveranderd bly
Post

Rentekoers in buurland sal onveranderd bly

Rentekoers in buurland sal onveranderd bly Plaaslik het kenners reeds voorspel dat rentekoerse tot die einde van die jaar onveranderd sal bly en in die buurland meen ekonome ook daar is ‘n skraal kans op ‘n rentekoersverlaging wanneer die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee vergader. BusinessTech berig die komitee is bekommerd oor inflasie, veral die verankering...

Betterbond reageer op rentekoers – Kosmos 94.1
Post

Betterbond reageer op rentekoers – Kosmos 94.1

Betterbond reageer op rentekoers Betterbond sê omdat inflasie in Julie op ‘n twee-jaar-laagtepunt van 4,7 persent was, het hy gehoop die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal die terugkoopkoers afbring. Die bank se monetêre beleidskomitee het egter besluit om dit onveranderd op 8,25 persent te hou. Betterbond se uitvoerende hoof, Carl Coetzee, sê huiseienaars word aangemoedig om voorkeur te gee aan verbandbetalings en versigtig te...

Namibië hou buurland se rentekoers dop – Kosmos 94.1
Post

Namibië hou buurland se rentekoers dop – Kosmos 94.1

Namibië hou buurland se rentekoers dop Daar is goeie nuus oor inflasie in die buurland, maar sommige ekonome verwag steeds dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank vandag ‘n besluit sal neem oor ‘n rentekoers-styging van 25 basispunte. Inflasie het in Junie tot 5,4 persent gedaal van 6,3 persent in Mei, wat onder die boonste perk van die...

Laer inflasie het invloed op rentekoers   – Kosmos 94.1
Post

Laer inflasie het invloed op rentekoers   – Kosmos 94.1

Laer inflasie het invloed op rentekoers   Die Suid-Afrikaanse rand het ‘n paar sent verswak, maar is nog onder 18 rand teenoor die Amerikaanse dollar nadat die inflasiesyfer vir Junie vir die buurland vandag uitgereik is. Vanoggend het die geldeenheid, waaraan die Namibiese dollar gekoppel is, met ‘n paar sent verbeter en op 17 rand...