Tag: rentekoerse

Home rentekoerse
Onveranderde rentekoerse beteken eiendomsmark bly gematig
Post

Onveranderde rentekoerse beteken eiendomsmark bly gematig

Onveranderde rentekoerse beteken eiendomsmark bly gematig Die Eiendomsektor-strateeg van FNB, John Loos, sê die Reserwebank se besluit om rentekoerse onveranderd te laat beteken waarskynlik eiedomsmark-aktiwiteit bly gematig en pryse korrigeer op die oomblik. Die voortgesette sywaartse beweging in rentekoerse sal na verwagting eiendomswaardes steeds laat met baie lae enkelsyfer-groei, wat nie tred hou met inflasie...

SARB moet rentekoerse verlaag – Kosmos 94.1
Post

SARB moet rentekoerse verlaag – Kosmos 94.1

SARB moet rentekoerse verlaag Die Vereniging van Staatsamptenare waarsku teen ʼn verhoging van die rentekoers met die Beleidskomitee van die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat vandag vergader. Baie sukkel nog met die nagevolge van die Covid-19-pandemie en die VSA benadruk die moontlike negatiewe uitwerking op werkers in die Staatsdiens en die ekonomie. ʼn Woordvoerder van die vereniging,...

Hoë rentekoerse ‘bedreig huiskopers’ – Kosmos 94.1
Post

Hoë rentekoerse ‘bedreig huiskopers’ – Kosmos 94.1

Hoë rentekoerse ‘bedreig huiskopers’ Groot Suid-Afrikaanse banke is bekommerd omdat hoё rentekoerse huiskopers bedreig. Volgens ABSA het die aantal transaksies vir residensiële eiendomme met 30 persent gedaal aangesien talle voornemende huiskopers dit moeilik vind om ʼn huislening te bekom. Daarbenewens het sommige huiseienaars van hulle eiendom ontslae geraak weens kwessies met bekostigbaarheid. ʼn Woordvoerder van...

Rentekoerse sal onveranderd bly terwyl vraag na krediet gedemp bly
Post

Rentekoerse sal onveranderd bly terwyl vraag na krediet gedemp bly

Rentekoerse sal onveranderd bly terwyl vraag na krediet gedemp bly Die verdiepende afname in kredietverlening in die private sektor in September is volgens Simonis Storm kommerwekkend. Die syfers is Woensdag bekend gemaak. Die firma sê dit beteken maatskappye en huishoudings prioritiseer die vereffening van bestaande skuld oor nuwe skuld vir beleggings of verbruik. Faktore soos die...

Rentekoerse speel wel ‘n rol in gedempte voertuigverkope
Post

Rentekoerse speel wel ‘n rol in gedempte voertuigverkope

Rentekoerse speel wel ‘n rol in gedempte voertuigverkope ‘n Totaal van slegs 1 054 nuwe voertuie is in September verkoop, wat minder is as die gemiddelde oor die afgelope ses maande. Dit was die derde maand in ‘n ry wat die vraag afgeneem het, met 3,7 persent vanaf Augustus. Vergeleke met September 2022, egter, het...

Nog voorspellings oor rentekoerse – Kosmos 94.1
Post

Nog voorspellings oor rentekoerse – Kosmos 94.1

Nog voorspellings oor rentekoerse Meer voorspellings is gedoen oor die feit dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank Donderdag sy rentekoers besluit aankondig. Intussen sal die Amerikaanse Federale Reserwebank sy koers Woensdag aankondig. Indien die Amerikaners die koers opstoot sal die dollar verder versterk wat inflasie in die buurland en plaaslik negatief sal beïnvloed. Suid-Afrika se koers is...