Ekonoom sê oor repokoers wat vandag aangekondig word Die Bank van Namibië maak vandag die repokoers bekend. Die koers staan tans op 7,75 persent. Namibië se inflasie het van 5 persent in Februarie tot 4,5 persent in Maart gedaal. Dr. Omu Kakujaha-Matundu van die Universiteit van Namibië se ekonomie departement het aan Kosmos 94.1 Nuus...
Tag: repokoers
Dis al weer tyd vir die repokoers
Dis al weer tyd vir die repokoers Die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank sal sy volgende rentekoers besluit Woensdag bekend maak. Die repokoers in Suid-Afrika is 50 basispunte hoër as die Namibiese 7,75 persent en staan op 8,25 persent. Inflasie is effe op in die buurland en Kosmos 94.1 Nuus het by dr. Roelof Botha, ‘n ekonomiese...
Repokoers, soos verwag, onveranderd – Kosmos 94.1
Repokoers, soos verwag, onveranderd Soos verwag, het die Bank van Namibië die repokoers onveranderd op 7,75 persent gelaat. Dit was die eerste vergadering van die Monetêre Beleidskomitee se vergadering vanjaar en die sentrale bank se goewerneur, Johannes !Gawaxab het die redes daarvoor so uiteengesit. Post navigation Source link
BoN sê oor repokoers vandag
BoN sê oor repokoers vandag Die Bank van Namibië sal vandag sy repokoers-aankondiging maak. In Desember het die bank vir die derde agtereenvolgende keer in 2023 die repokoers onveranderd op 7,75 persent gehou. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het vroeër ook die repokoers onveranderd gehou op 8,25 persent. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom Theo Klein,...
Repokoers: Einde van verhogingsiklus? – Kosmos 94.1
Repokoers: Einde van verhogingsiklus? Na aanleiding van die repokoers wat onveranderd deur die sentrale bank gelaat is, sê die makelaarsfirma Simonis Storm dat terwyl die Namibiese en Suid-Afrikaanse sentrale banke hulle beleidsvergaderings vir die jaar afgesluit het, sal die Amerikaanse Federale Reserwebank nog een op 13 Desember hou. Dit wil voorkom asof die Amerikaanse bank...
Repokoers sak dalk eers einde 2024
Repokoers sak dalk eers einde 2024 Die monetêre beleidskomitee, wat Dinsdag sy laaste vergadering van die jaar gehad het, het vanoggend die repokoers onveranderd gelaat op 7,75 persent. Die prima uitleenkoers het ook onveranderd gebly op 11.5 persent. Simonis Storm voorspel in ‘n verslag dat Namibië waarskynlik eers in die laaste helfte van 2024 ‘n...
Repokoers: Die besluit is nie verrassing nie
Repokoers: Die besluit is nie verrassing nie Reaksie word ontvang op die Bank van Namibië wat die repokoers vanoggend onveranderd gelaat het op 7,75 persent na die vergadering van die monetêre beleidskomitee wat Dinsdag plaasgevind het. Die goewerneur Johannes !Gawaxab het die aankondiging gemaak. Salomo Hei, ekonoom en stigter van High Economic Intelligence het met...
Kredietverlening vertoon beter maar dis repokoers die week
Kredietverlening vertoon beter maar dis repokoers die week Kredietverlening in die privaatsektor was in Oktober effe hoër op 1,8 persent as die 1,6 persent wat in September gemeet is. Dit is egter ‘n afname in vergelyking met die 3,5 persent groei in Oktober verlede jaar en dui op ‘n gedempte kredietmark, sê Simonis Storm in...
Inflasie, repokoers bly hoog – Kosmos 94.1
Inflasie, repokoers bly hoog Daar word verwag dat inflasie, wat in September op 5,4 persent gemeet is, in die medium termyn binne die 3 persent tot 6 persent sal bly. Finansminister Ipumbu Shiimi sê in sy middeltermyn begrotingsrede die koers word grootliks deur globale verwikkelinge beïnvloed en inflasiedruk was besig om af te neem toe...
Nog reaksie op onveranderde repokoers
Nog reaksie op onveranderde repokoers Nog reaksie word ontvang op die Bank van Namibië wat die repokoers onveranderd gehou het. Die goewerneur Johannes !Gawaxab het vanoggend aangekondig dat die koers op 7,75 persent bly. Robert McGregor, ekonoom by Cirrus, sê dit is nie ‘n verrassing nie en daar is verskeie redes om die besluit te...