Gaza: Guterres bepleit respek vir menseregte Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, het gewaarsku dat ‘n volskaalse Israeliese offensief op Rafah die einde kan beteken van VN-gedrewe humanitêre hulp aan die mense van Gaza. Humanitêre hulp aan Gaza is in Februarie met 50-persent verminder vergeleke met Januarie, as gevolg van struikelblokke soos die...
November 20, 2024
Tag: respek
Home
respek
Post
September 25, 2023September 25, 2023Uncategorized
Volksmoord: Geingob het geen respek nie
Volksmoord: Geingob het geen respek nie President Hage Geingob se uitlating in Parys verlede week dat apartheid erger was as die volksmoord wat Duitsland teen die Nama- en Ovaherero-etniese groepe gepleeg het, maak nog steeds opslae nadat dit tot betogings in New York terwyl Geingob by die VN-beraad was. Sima Luipert, ‘n lid van die...
Post
August 25, 2023August 25, 2023Uncategorized
Metcalfe eis respek tydens protes-optogte – Kosmos 94.1
Metcalfe eis respek tydens protes-optogte ‘n Bekende prokureur het sy reaksie gegee op die National Ownership Association wat vandag ‘n landwye massa-protesoptog gehou het teen kommersiële banke en die Bank van Namibië. Die voorsitter van die groep, August Maletzky, sê hulle betoog teen die beslaglegging van eiendom deur kommersiële banke in Namibië. Die opkoms vir...