Passasierskepe gee reuse hupstoot aan kus-ekonomie Die luukse passasierskip Viking Neptune het Saterdag by Walvisbaai vasgemeer as deel van sy wêreldtoer. Sondag het die Queen Victoria aangekom en vandag is dit die beurt van die Queen Mary 2. Die goewerneur van die Erongo-streek, Neville Andre, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle is opgewonde oor...
Tag: reuse
Minister Schlettwein advocates water reuse to tackle Kunene Region’s water scarcity
The Minister of Agriculture, Water, and Land Reform, Carl Schlettwein, said the water reuse method is an approach that can be taken in Kunene to address the water shortage in the region. Schlettwein said this at the joint commemoration of World Wetlands Day and World Water Day in Opuwo. Wetlands are ecosystems that contain water...
Minister Schlettwein advocates water reuse to tackle Kunene Region’s water scarcity – nbc
Source link
Reuse skade aan die ekonomie
Reuse skade aan die ekonomie Volgens berigte vind geen invoer of uitvoer van vrag uit Europa en baie ander lande via Katar en Lufthansa plaas nie. Dit is omdat Paragon Aviation nog nie deur Lufthansa gesertifiseer om grondhantering van vrag-invoere of -uitvoere via Hosea Kutako Internasionale Lughawe te doen nie. Blykbaar is die invoersertifisering met...
Reuse, 6,8 aardbewing in Marokko – Kosmos 94.1
Reuse, 6,8 aardbewing in Marokko ’n Kragtige aardbewing wat 6,8 op die Richterskaal gemeet het, het Marokko se Atlas-berge getref. Owerhede sê tot dusver is 296 mense dood met 153 beseer. Die ministerie van binnelandse sake sê die getal is voorlopig en die meeste sterftes was in berggebiede wat moeilik bereikbaar is. Inwoners van Marrakech,...
China se Groot Muur het nou ‘n reuse gat, werkers skep kortpad – Kosmos 94.1
China se Groot Muur het nou ‘n reuse gat, werkers skep kortpad Twee bouwerkers is in hegtenis geneem omdat hulle dele van China se Groot Muur afgebreek het deur met ‘n meganiese graaf deur die geskiedkundige struktuur te grawe om ‘n kortpad te skep. Die polisie sê hulle het onherstelbare skade aangerig aan die integriteit...