Oud-dwelmbaas sê oor reuse-beslagleggings Meer as 3,5 miljoen Namibiese dollar se dwelms is verlede maand deur die Namibiese polisie gekonfiskeer. Volgens die mag se woordvoerder, adjunkkommissaris Kauna Shikwambi, is ses buitelanders en 129 Namibiërs gearresteer vir onwettige handel in en besit van dwelms. Maar selfs meer sukses kan bereik word in die oorlog teen dwelms,...
November 15, 2024