Okahandja ervaar reuse-uitdagings met lang kragonderbreking Daar blyk om reuse-uitdagings te wees met kragvoorsiening na Okahandja en die omliggende gebiede. Volgens NamPower is die krag sedert vroeg Dinsdagoggend af en die tegniese spanne sukkel met ‘n transformator. Dit is onbekend of die huidige oplossing wat ondersoek word, sal werk. Charl Coetzee van die inwoners-vereniging op...
Tag: reuseuitdagings
Argentinië sweer Milei in te midde van reuse-uitdagings
Argentinië sweer Milei in te midde van reuse-uitdagings Die Argentynse ekonoom Javier Milei is as president ingehuldig en hy waarsku dat hy geen alternatief het vir ‘n skerp fiskale skok om die land se ergste ekonomiese krisis in dekades reg te stel nie, met inflasie wat op pad is na 200 persent. Die land se...
Reuse-uitdagings vir landbou, boere moet fyn beplan
Reuse-uitdagings vir landbou, boere moet fyn beplan Namibiese landbou staar groot uitdagings in die gesig. ‘n El Niño-waarskuwing is vir suidelike Afrika uitgereik deur die Vroeë Hongersnood Waarskuwingstelsels Netwerk, en Namibië is geïdentifiseer as een van 34 prioriteitslande wat ondersteuning benodig om die impak van die weerverskynsel te verminder. Kosmos 94.1 Nuus het met Erastus...
Zambezi-polisie het reuse-uitdagings met oorgrens smokkelary
Zambezi-polisie het reuse-uitdagings met oorgrens smokkelary Die poreuse noordelike grens is weer in die nuus. Die streek se polisie-woordvoerder Kisco Sitali sê hulle sit met hul hande in hul hare as gevolg van die onwettige oorgrens vervoer van allerhande items soos voedsel, klere, meubels, mielies en grondboontjies vanuit Zambië. Die goedere kom die land binne...
Internasionale Jeugdag word te midde van reuse-uitdagings herdenk – Kosmos 94.1
Internasionale Jeugdag word te midde van reuse-uitdagings herdenk Internasionale Jeugdag word wêreldwyd vandag herdenk maar daar is min om in Namibië te vier. Regerings is vinnig om aanmerkings te maak oor hoe belangrik die jeug is maar, plaaslik, nes in talle ander Afrika-lande, is daar groot uitdagings. Namibië het ‘n baie groot jong bevolking met...