Tag: Richelieu

Home Richelieu
Richelieu Eagles se Loftie-Eaton breek T20-wêreldrekord
Post

Richelieu Eagles se Loftie-Eaton breek T20-wêreldrekord

Richelieu Eagles se Loftie-Eaton breek T20-wêreldrekord Die Richelieu Eagles het Nepal verslaan in hulle eerste T20-wedstryd van die driehoekige reeks wat ook Nederland insluit. Nicol Loftie-Eaton het ‘n wêreldrekord gebreek met die vinnigste honderdtal ooit in ‘n T20 internasionale wedstryd. Hy het 101 lopies in 36 balle gemoker. Ruben Trumpelmann het vier paaltjies laat kantel....

Richelieu Eagles verloor teen Nederland
Post

Richelieu Eagles verloor teen Nederland

Richelieu Eagles verloor teen Nederland Namibië se Richelieu Eagles het hul tweede eendag-wedstryd van die IRK mans-krieketwêreldbeker Liga 2 teen Nederland verloor. Namibië het eerste gekolf en is vir 123 uitgeboul, waarna Nederland 124 vir drie in 27,2 boulbeurte aangeteken het. Bernard Scholz het die Namibiese rekord verbeter en die eerste speler geword wat in...

Richelieu Eagles speel eerste wedstryd in Nepal
Post

Richelieu Eagles speel eerste wedstryd in Nepal

Richelieu Eagles speel eerste wedstryd in Nepal Namibië se Richelieu Eagles speel om half-vyf môre-oggend Namibiese tyd teen Nepal in hul eerste eendag-wedstryd van die IRK mans-krieketwêreldbeker Liga 2, wat in Katmandu aangebied word. Die Eagles sal vier eendag-wedstryde en vier T20 wedstryde teen Nederland en Nepal speel. Die drie lande gaan deelneem aan die...

Richelieu Eagles eindig onoorwonne – Kosmos 94.1
Post

Richelieu Eagles eindig onoorwonne – Kosmos 94.1

Richelieu Eagles eindig onoorwonne Namibië se Richelieu Eagles het die laaste wedstryd van die T20 Afrika-kwalifiserende reeks vir die IKR T20 Wêreldbeker-toernooi met gemak gewen. Die Eagles het Nigerië oorrompel en met 8 paaltjies in net 13,2 boulbeurte skoonskip gemaak met ‘n telling van 96 vir twee. Nigerië is uitgeboul vir 93. Die speler van...

Richelieu Eagles Secure Third Consecutive World Cup Qualification
Post

Richelieu Eagles Secure Third Consecutive World Cup Qualification

The Richelieu Eagles, representing Namibia, have once again secured their place in the ICC T20 Men’s Cricket World Cup, which is set to take place in the West Indies and USA in 2024. This remarkable achievement marks their third consecutive qualification for the prestigious tournament. In the ICC Men’s T20 World Cup Africa Qualifier held...

Richelieu Eagles kwaifiseer vir T20 Wêreldbeker!
Post

Richelieu Eagles kwaifiseer vir T20 Wêreldbeker!

Richelieu Eagles kwaifiseer vir T20 Wêreldbeker! Die Richelieu Eagles het vir die IKR T20 Wêreldbeker-toernooi gekwalifiseer wat volgende jaar in Amerika en die Wes-Indies aangebied sal word. Die Eagles het dit reggekry nadat hulle reeds vyf wedstryde in die T20 Afrika-kwalifiserende reeks gewen het, en Donderdag hul laaste wedstryd gaan speel teen Nigerië. Kosmos 94.1...

Richelieu Eagles Gear Up for T20 World Cup Qualifiers
Post

Richelieu Eagles Gear Up for T20 World Cup Qualifiers

Pierre de Bruyn, the coach of the Richelieu Eagles, the Senior Men’s Cricket Team, has expressed his satisfaction with the team’s preparations for the upcoming T20I World Cup qualifying tournament. The team is focused and determined as they gear up for the 2024 ICC Men’s T20 World Cup qualifiers. With Namibia set to host the...