Tag: rivier

Home rivier
Rivier eis lewens tydens reinigingseremonie
Post

Rivier eis lewens tydens reinigingseremonie

Rivier eis lewens tydens reinigingseremonie Johannesburg se nooddiens doen weer ʼn beroep op mense om nie in die reënseisoen rituele en seremonies in riviere uit te voer nie. Dit volg nadat twee vroue tydens ʼn reinigingseremonie in die Jukskeirivier in Johannesburg verdrink het. Die nooddiens se woordvoerder, Xolile Khumalo, sê die twee liggame is in...

Mens-dier konflik: Hoe skei ons die mense van die rivier?
Post

Mens-dier konflik: Hoe skei ons die mense van die rivier?

Mens-dier konflik: Hoe skei ons die mense van die rivier? Mens-dier konflik neem in die noordoostelike streke van die land toe, veral met krokodille en seekoeie. Inwoners van nedersettings langs die Okavango- en Zambezi-riviere word dikwels aangeval wanneer hulle visvang of water uit die twee standhoudende riviere trek. Ongelukkig het hierdie aanvalle te algemeen geword...