Tag: robbe

Home robbe
Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered
Post

Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered

Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered Volgens Ocean Conservation Namibia het hulle tot dusver vanjaar meer as 60 Kaapse pelsrobbe wat in plastiek verstrengel is, gered. In Maart het hulle 22 reddings, een waarneming en een ontsnapping gehad, met ‘n verhouding van 1,5 reddings per patrollie by Pelicanpunt en...

Moenie robbe terg nie – Kosmos 94.1
Post

Moenie robbe terg nie – Kosmos 94.1

Moenie robbe terg nie Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing is besorg oor die toenemende teistering van Kaapse pelsrobbe langs die kus. Dit sluit in eienaars wat hul honde toelaat om die robbe te nader of aan te val, klippe wat na hulle gegooi word en robbe wat uitgelok word om mense te...

Moenie robbe teister nie – Kosmos 94.1
Post

Moenie robbe teister nie – Kosmos 94.1

Moenie robbe teister nie Die Stad Kaapstad en die Dierebeskermingsvereniging het hulle woede uitgespreek oor die voortslepende teistering van ʼn rob in die Strand. Dit het daartoe gelei dat die rob ʼn besoeker aangeval en uiteindelik gesterf het. Die burgemeesterskomiteelid vir Ruimtelike Beplanning en die Omgewing, Eddie Andrews, sê die rob het die afgelope paar...