Tag: roete

Home roete
Roete môre vanaf parlementstuine na Onafhanklikheidstadion
Post

Roete môre vanaf parlementstuine na Onafhanklikheidstadion

Roete môre vanaf parlementstuine na Onafhanklikheidstadion Brigadier-generaal Rehabiam Kalimba van die Namibiese Weermag het die roete aangekondig van die optog wat môre president Hage Geingob se oorskot sal vervoer. Die optog sal van die parlementstuine na die Onafhanklikheidstadion beweeg vir die gedenkdiens, waarna die liggaam in staatsie sal lê. Die optog sal by die parlementstuine...

Roete van seremoniële optog wat Geingob se oorskot begelei
Post

Roete van seremoniële optog wat Geingob se oorskot begelei

Roete van seremoniële optog wat Geingob se oorskot begelei Die amptelike militêre optog en begeleiding van die oorskot van wyle president Hage Geingob op die seremoniële roete, wat om 12-uur die middag by Staatshuis sal begin, is aangekondig. Wanneer die roete voltooi is, sal die oorskot in staat lê in die parlementstuine, waar die publiek...

RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide
Post

RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide

RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide Die Paaie-owerheid sê verskeie dele van die MR118 roete tussen Rosh Pinah en Oranjemund is net oop vir eenrigting-verkeer. Die owerheid sê hy is besig met opknappingswerk wat reeds op 31 Januarie begin het en sal duur tot rondom 9 Julie vanjaar. Stop-ry aksies is reeds...

Belangrike roete dalk na Rassie vernoem
Post

Belangrike roete dalk na Rassie vernoem

Belangrike roete dalk na Rassie vernoem Die Springbok super-ondersteuner Lubabalo Mpongoshe het ‘n formele aansoek ingedien by die Oos-Kaapse Provinsiale Geografiese Naamkomitee waarin hy voorstel die R75-roete in die provinsie moet vernoem word na Suid-Afrika se direkteur van Rugby, Rassie Erasmus. Die belangrike roete loop van Gqeberha na Despatch, wat Erasmus se tuisdorp is. Mpongoshe...