Tag: rolprent

Home rolprent
Ridley Scott het ‘n ooreenkoms aangegaan om die Bee Gees se biografiese rolprent te regisseer
Post

Ridley Scott het ‘n ooreenkoms aangegaan om die Bee Gees se biografiese rolprent te regisseer

Ridley Scott het ‘n ooreenkoms aangegaan om die Bee Gees se biografiese rolprent te regisseer Na die Valentynsdag-vrystelling van die loket-sukses Bob Marley: “One Love”, is Paramount Pictures begeesterd om sy Bee Gees-biografie ‘n bietjie vinniger te laat beweeg as voorheen. Volgens die ateljee is die draaiboek nou voor Ridley Scott, en die regisseur het...

Brad Pitt sal in Tarantino se 10de en laaste rolprent wees
Post

Brad Pitt sal in Tarantino se 10de en laaste rolprent wees

Brad Pitt sal in Tarantino se 10de en laaste rolprent wees Die bekroonde akteur, Brad Pitt, onderhandel volgens berigte om te speel in Quentin Tarantino se rolprent, The Movie Critic, wat sy tiende en vermoedelik sy laaste een sal wees. Die twee het voorheen saamgewerk aan Inglourious Basterds in 2009 en Once Upon a Time...

Namibiese rolprent op KykNET en kie uitgesaai – Kosmos 94.1
Post

Namibiese rolprent op KykNET en kie uitgesaai – Kosmos 94.1

Namibiese rolprent op KykNET en kie uitgesaai Die Namibiese rolprentvervaardiger, die 27-jarige Riejhaat Wolhuter se eg Namibiese rolprent word op Sondag 1 Oktober op kykNET en Kie uitgesaai. Instant Love is ‘n romantiese komedie-film in Engels en Afrikaans en speel af in Rehoboth. Nóg ‘n lid van die Kosmos 94.1-span, die bekroonde akteur Armas Shivute...

Barbie-verkope spring met 30% na rolprent – Kosmos 94.1
Post

Barbie-verkope spring met 30% na rolprent – Kosmos 94.1

Barbie-verkope spring met 30% na rolprent Die speelgoedkleinhandelaar, Toys R Us het 30 persent meer Barbie-poppe verkoop sedert die naweek se voorvertoning en bekendstelling van die Barbie-rolprent. Dit het geskiedenis gemaak met ‘n openingsnaweek wat rekords laat spat vir ‘n fliek wat deur ‘n vrou vervaardig is, en het wêreldwyd 6,8 miljard Namibiese dollar by...