Tag: rooibos

Home rooibos
Rooibos Pantone haal New York modeweek as top-10 kleur
Post

Rooibos Pantone haal New York modeweek as top-10 kleur

Rooibos Pantone haal New York modeweek as top-10 kleur Die Rooibosraad sê Rooibos Pantone is aangekondig as een van die top tien kleure in die Modekleur-tendensverslag vir Lente 2024 by die New Yorkse modeweek. Pantone LLC, die wêreldwye gesagsliggaam oor kleure en die verskaffer van die professionele kleurstandaarde vir die ontwerpbedryf, het Rooibos Pantone uit...