Leeus-stut vir drie weke geskors ná rooikaart Rugby: Die Leeus sal vir die volgende drie weke sonder die stut, Asenathi Ntlabakanye, moet klaarkom ná sy rooikaart tydens verlede naweek se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Connacht. Hy is vroeg in die eerste helfte in Galway afgestuur oor ‘n gevaarlike duikslag teen die losvoorspeler, Conor Oliver. Die dissiplinêre...
November 6, 2024