Waar word N$8 miljoen bestee aan die rooilyn? Die Lewendehawe en Lewendehawe-produkte Raad het amper 8 miljoen Namibiese dollar in die afgelope vier jaar bestee aan die opknapping en instandhouding van die sogenaamde rooilyn, volgens die Tender Bulletin. Daar is berig dat 2 miljoen dollar uit die raad se begroting begroot is vir die instandhouding...
Tag: rooilyn
Rooilyn en grenslyn al ‘3 jaar’ ‘n landbouprojek
Rooilyn en grenslyn al ‘3 jaar’ ‘n landbouprojek Die sogenaamde rooilyn is die afgelope tyd in die nuus en die Tender Bulletin berig dat die konstruksie van ‘n grenslyn tussen Angola en Namibië, sowel as die opgradering van die veterinêre kordonheining, deel vorm van die landbouministerie se ontwikkelingsprojekte. Die projek, wat reeds in 2019-2020 begin...
Oorgrens-weiding, bek- en klouseer en die rooilyn… kenner sê
Oorgrens-weiding, bek- en klouseer en die rooilyn… kenner sê Die adjunk-eerste minister en buitelandse sake-minister, Netumbo Nandi-Ndaitwah, stel voor dat bilaterale instrumente en ooreenkomste tussen Namibië en Angola oor grensverwante aangeleenthede operasioneel gemaak word. Sy het gepraat by ‘n vergadering met die Angolese buitelandse betrekkinge-minister, Tete Antonio, in Helao Nafidi in die Ohangwena-streek. Dit kom...
Meatco teiken 100% deurset bo die rooilyn
Meatco teiken 100% deurset bo die rooilyn Meatco het die jaar afgeskop met ‘n plan om 25 000 bees aan te koop by boere in die Noordelike Kommunale Gebiede. Daar word berig dat die diere by Rundu en Katima Mulilo ababttoirs verwerk sal word met aanvullende diere van die mobiele slageenheid. Die twee abattoirs het...
Rooilyn: Ons is nie hier om Europa, VSA te voer nie
Rooilyn: Ons is nie hier om Europa, VSA te voer nie Swapo-wetgewer Natangwe Iithete sê het die berugte veterinêre kordonheining moet verwyder word omdat Namibië nie hier is om Europa en die VSA kos te gee nie. Hy sê dit is ‘n koloniale struktuur wat die meeste Namibiërs onderdruk. Hy sê solank as die rooilyn...
Boere noord van rooilyn sukkel met droogtehulp
Boere noord van rooilyn sukkel met droogtehulp Die vise-tesourier van die Namibië Nasionale Boere-unie, Kristian Hango, sê boere in die Noordelike Kommunale Gebied sukkel om toegang tot droogtehulp vir hul vee te kry. Hango het op ‘n inligtingsessie van die parlementêre staande komitee oor Ekonomie en Publieke Administrasie in Windhoek gesê daar is ‘n behoefte...
Landbou, rooilyn moet ook aandag kry, nie net olie, waterstof nie
Landbou, rooilyn moet ook aandag kry, nie net olie, waterstof nie Namibië se ambisieuse strewe na beide olie en groen waterstof is deur kundiges geprys as ‘n deurslaggewende strategie in die bekamping van armoede, ongelykheid en die skep van werksgeleenthede. President Hage Geingob is reeds in Brussel oor groen-waterstof ontwikkeling vir die land. Maar, daar...
Verwerk die vleis noord van die rooilyn en voorsien die hele Namibië
Verwerk die vleis noord van die rooilyn en voorsien die hele Namibië Eerder as om te poog om die veterinêre kordonheining te verskuif of te verwyder, meen landboukenners dat daar eerder gewerk moet word om beesvleis noord van die rooilyn te prosesseer. Bek- en klouseer word tussen 80 en 100 grade Celsius ge-deaktiveer en dus,...