Rooilynsaak terug in die hof Die saak waar Job Amupanda poog om die rooilyn te verwyder kom vandag voor regter Shafimana Ueitele voor vir ‘n voorverhoor konferensie. Die Namibiese Landbou-unie is as respondent bygevoeg en staan die aansoek teen. Amupanda eis dat die veterinêre kordonheining verwyder word omdat dit teen boere in die noordelike kommunale gebied diskrimineer. Op 17...
Tag: rooilynsaak
Skamele N$2 200 vir Job se rooilynsaak ingesamel
Skamele N$2 200 vir Job se rooilynsaak ingesamel Die saak waar Job Amupanda poog om die rooilyn te verwyder is steeds in die nuus. Plaaslike media berig dat ten spyte van wydverspreide ondersteuning vir sy poging, hy nie veel finansiële bystand ontvang nie. Sy prokureur Kadhila Amoomo het ‘n beroep op lede van die publiek gedoen om ‘n bydrae te lewer om die regskostes,...
Uitspraak van ‘rooilynsaak’ eers in September – Kosmos 94.1
Uitspraak van ‘rooilynsaak’ eers in September Die uitspraak in die sogenaamde rooilyn-saak rakende die AR-leier Job Amupanda se petisie om die noordelike veterinêre kordonheining diskriminerend en ongrondwetlik te verklaar, is tot 5 September uitgestel. Die verwagte uitspraak, wat aanvanklik na verwagting vandag deur die Windhoekse hoërhofregter Shafimana Ueitele gelewer sou word, is vertraag, want dit...