Rosalynn Carter word ter ruste gelê Die gewese Amerikaanse presidentsvrou Rosalynn Carter word vandag by haar huis in Georgia ter ruste gelê. Sy is op 96-jarige ouderdom oorlede. Carter word geloof vir haar unieke humanitêre erfenis tydens haar tyd in die Withuis. Die begrafnisdiens vind plaas in die Maranatha Baptistekerk waar haar man, Jimmy, ‘n...
November 17, 2024