Titanic: Rose en Jack was idiote Die beroemde deur wat Rose se lewe gered het in die trefferfliek Titanic is opgeveil vir 13,5 miljoen Namibiese dollar. Die aktrise in die hoofrol, Kate Winslet, het aan die deur vasgeklou nadat die skip gesink het in die rolprent uit 1997, met haar geliefde, Jack, gespeel deur Leonardo...
Tag: Rose
Rooi Rose verpletter Italië 48-0
Rooi Rose verpletter Italië 48-0 Die verdedigende kampioene van Engeland het Italië met 48-nul verpletter in die eerste ronde van die 23ste Vroue-Sesnasies in Parma. Die Rooi Rose was vroeg in die eerste helfte onder druk toe Sarah Beckett se geel kaart vir ʼn gevaarlike losskrum-beweging tot ʼn rooi kaart opgradeer is ná ʼn bunker-hersiening....
African air traffic rose 38.7% in 2023 – Windhoek Observer
African airlines’ annual traffic rose 38.7% in 2023 compared to the prior year. Full year 2023 capacity was up 38.3% and load factor climbed 0.2 percentage points to 71.9%, the lowest among regions. December 2023 traffic for African airlines rose 9.5% over December 2022, the International Air Transport Association (IATA) said. IATA announced that the...
Britte bekommerd oor rose vir Valentynsdag
Britte bekommerd oor rose vir Valentynsdag Romantiese Britte is bekommerd oor ‘n moontlike tekort aan rose in die land vir Valentynsdag. Dit is veroorsaak deur grensdeursoekings wat ingestel is vandat die land uit die Europese Unie onttrek het. Die Britse regering word gevra om te waarborg daar sal genoeg rose wees. Die Arbeider-parlementslid Daniel Zeichner...
Fidji skok met eerste sege ooit oor Rose – Kosmos 94.1
Rugby: Fidji skok met eerste sege ooit oor Rose Rugby: Fidji het Engeland Saterdag vir die eerste keer ooit geklop toe hulle die Rose in ‘n opwarmings-wedstryd vir die Wêreldbekertoernooi op Twickenham in Londen met 30-22 op die agtervoet betrap het. Dit volg ná Suid-Afrika se rekord-oorwinning van 35-7 oor Nieu-Seeland op dieselfde veld. In...
Engelse Rose eerste span in Kaapstad vir Netbal-wêreldbeker – Kosmos 94.1
Engelse Rose eerste span in Kaapstad vir Netbal-wêreldbeker Met net twee weke oor voordat die Netbalwêreldbeker 2023 afskop, is Engeland die eerste besoekende span wat in Kaapstad aangekom het. Die toernooi word van 28 Julie tot 6 Augustus in die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum gespeel. Die Engelse Rose het van die begin van die toernooi in...
Rose & Rozner loop voor by Britse Meesters – Kosmos 94.1
Rose & Rozner loop voor by Britse Meesters Justin Rose van Engeland het teruggeveg na ‘n swak begin in sy tweede ronde om Vrydag by die halfpadmerk gesamentlik voor te loop in die Britse Meesterstoernooi by The Belfry. Rose was aan die begin van die dag een hou voor en het ‘n een-oor-baansyfer-73 by sy...