Rou-periode amptelik aangekondig Na president Nangolo Mbumba reeds aangekondig het dat ‘n nasionale rou-periode vandag begin is dit ingevolge protokol deur die inligtingsminister Peya Mushelenga amptelik aangekondig. Alle landsvlae sal hier en waar Namibië diplomatieke sendings het, halfstok wees. Die rou-periode sal eers tot ‘n einde kom wanneer die ontslape Hage Geingob se begrafnis plaasvind....
November 8, 2024