Tag: Ruacana

Home Ruacana
Kunene vloei sterk by Ruacana
Post

Kunene vloei sterk by Ruacana

Kunene vloei sterk by Ruacana Volgens die Namibiese Hidrologiese Diens genereer Ruacana tans baie goed met vloei in die Kunene by die hidroëlektriese aanleg op 595,2 kubieke meter per sekonde aangeteken. Met nog voorspellings vir reën in die Angolese hoogland behoort die vloei sterk te bly. Die Zambezi-rivier is tans laag op 1,29 meter terwyl...

Dis droog maar Ruacana vertoon uiters goed
Post

Dis droog maar Ruacana vertoon uiters goed

Dis droog maar Ruacana vertoon uiters goed Dinge blyk om oop te loop by die Ruacana-hidroëlektriese aanleg by die Kunene-rivier. Volgens die Namibiese Hidrologiese Diens is vloei van 563,5 kubieke meter per sekonde aangeteken, teenoor 81,9 wat verlede jaar gemeet is. Vlakke van die Okavango-rivier vertoon ook goed op 5,44 meter by Rundu teenoor 5,12...

Ruacana Tournament set to attract thousands
Post

Ruacana Tournament set to attract thousands

Maria David ALL systems go for the 11th edition of the Ruacana Easter Tournament, scheduled to kick off on Friday and conclude next Monday. The Ruacana tournament is the biggest event on the northern calendar, drawing people from all walks of life to Oshifo in the Omusati Region. The tournament will be officially opened by...

Ruacana Easter Tournament kicks off this week
Post

Ruacana Easter Tournament kicks off this week

Maria David THE much-anticipated 11th edition of the Ruacana Annual Tournament will kick off from March 29 to April 1, 2024, at the Oshifo sports field. Tournament organizer Simaneka Nendongo said that the Council has allocated a total of N$350,000 for hosting the town’s highly anticipated tournament. According to Nendongo, N$148,000 has been set aside...

Olifant trap man dood naby Ruacana
Post

Olifant trap man dood naby Ruacana

Olifant trap man dood naby Ruacana Die omgewingsministerie se woordvoerder Romeo Muyunda sê ‘n Angolese burger is Woensdagaand in die Ruacana kiesafdeling noodlottig deur ‘n trop olifante aangeval. Die voorval het in die uukolonkadhi-bewaringsgebied plaasgevind. Die slagoffer en ander lede van die gemeenskap het gepoog om die trop uit hulle lande te jaag. Muyunda sê...

Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk
Post

Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk

Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk Die Kunenerivier loop tans geweldig sterk by Ruacana, en loop teen 427,5 kubieke meter per sekonde gevloei, na goeie reën in Angola. Volgens die nuutste vloedverslag het die Zambezirivier by Katima Mulilo gister ‘n watervlak van 1,71m aangeteken, ‘n effense toename vanaf die vorige dag se lesing...

Kunenerivier vloei steeds sterk by Ruacana
Post

Kunenerivier vloei steeds sterk by Ruacana

Kunenerivier vloei steeds sterk by Ruacana Volgens die Namibiese Hidrologiese Diens het die Zambezirivier by Katima Mulilo effens gestyg tot 1,60m. Die huidige watervlak is laer as dieselfde tyd verlede jaar, toe dit 3,25m gemeet het. Die Okavangorivier by Rundu bly stabiel en het vanoggend 5,58m aangeteken met ‘n afvoer van 3 672 kubieke meter...

Grens-riviere vertoon goed, ook by Ruacana
Post

Grens-riviere vertoon goed, ook by Ruacana

Grens-riviere vertoon goed, ook by Ruacana Die Namibiese Hidrologiese Diens sê vlakke in die Okavango-rivier het effe gedaal na 5,67 meter by Rundu maar, daar word verwag dat dit binnekort sal styg as gevolg van hoër vlakke wat by Nkurenkuru aangeteken is. By Katima is die Zambezi-rivier op 1,52 meter gemeet. Vloei is in sommige...

As Ruacana kragstasie sterk werk, is krag goedkoper
Post

As Ruacana kragstasie sterk werk, is krag goedkoper

As Ruacana kragstasie sterk werk, is krag goedkoper Volgens die maandelikse elektrisiteit sektorale verslae van die Namibië Statistiekagentskap, het plaaslike elektrisiteitsopwekking in November verlede jaar 177 168 megawatt uur beloop, met Ruacana Kragstasie wat 77,6% bygedra het. As gevolg van onvoldoende plaaslike opwekking, is 210 293 megawatt uur elektrisiteit ingevoer. Kosmos 94.1 Nuus het met...

Ruacana tel weer op – Kosmos 94.1
Post

Ruacana tel weer op – Kosmos 94.1

Ruacana tel weer op Goeie neerslae het weer die vloei by die Ruacana-hidroëlektriese aanleg effe opgestoot na 325,6 kubieke meter water per sekonde, wat steeds bo die gemiddelde is vir die tyd van die jaar. Intussen onderpresteer die vlakke van die Zambezi-rivier en staan tans op 1,42 meter. Die Okavango-rivier se vlak by Rundu is uiters...