Tag: Ruimtefoto

Home Ruimtefoto
Kosmos 94.1 se ruimte-foto van die week.
Post

Kosmos 94.1 se ruimte-foto van die week.

Kosmos 94.1 se ruimte-foto van die week. Hier wys die James Webb-ruimteteleskoop die geboortes van sterre soos dit nog nooit vantevore gesien is nie, vol van gedetailleerde en impressionistiese teksture. Die onderwerp is die “Rho Ophiuchi” wolkkompleks, wat die naaste stervormende streek aan die aarde is. Dit is ‘n betreklik klein en stil sterre-kwekery, met...

Kosmos 94.1 se ruimte-foto van die week
Post

Kosmos 94.1 se ruimte-foto van die week

Kosmos 94.1 se ruimte-foto van die week Kosmos 94.1 se ruimte-foto van die week. Die Carina-newel is ‘n ontsaglike groot wolk van gas en stof waar ‘n maalstroom van stergeboortes en -sterftes plaasvind. Die newel is ‘n geskatte 7 500 ligjare weg van ons en is in die suidelike sterrebeeld “Carina die Kiel” geleë. “Mystic...

Kosmos 94.1 se Ruimtefoto van die week
Post

Kosmos 94.1 se Ruimtefoto van die week

Kosmos 94.1 se Ruimtefoto van die week Kyk na die nuwe skatkis van beelde geneem deur NASA/ESA/CSA se James Webb-ruimteteleskoop. Dit vertoon infrarooi portrette van 19 spiraalsterrestelsels. Hierdie nuwe stel pragtige beelde wys sterre, gas en stof op die kleinste skale wat nog ooit buite ons eie sterrestelsel waargeneem is. Spanne navorsers bestudeer hierdie beelde...