Tag: ruimtestasie

Home ruimtestasie
Dragon-ruimtetuig vandag by Internasionale Ruimtestasie verwag – Kosmos 94.1
Post

Dragon-ruimtetuig vandag by Internasionale Ruimtestasie verwag – Kosmos 94.1

Dragon-ruimtetuig vandag by Internasionale Ruimtestasie verwag Nasa en SpaceX se Dragon-ruimtetuig, wat Saterdag gelanseer is met vier ruimtevaarders aan boord, sal na verwagting vandag die Internasionale Ruimtestasie se wentel-laboratorium bereik. Dit is die agtste sending met ‘n bemanning van Elon Musk se toonaangewende Dragon-ruimtetuig. ‘n Uiteenlopende span ruimtevaarders uit Amerika, Denemarke, Japan en Rusland is...

Geen SA ruimtevaarders op pad na ruimtestasie – Kosmos 94.1
Post

Geen SA ruimtevaarders op pad na ruimtestasie – Kosmos 94.1

Geen SA ruimtevaarders op pad na ruimtestasie Die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte-agentskap weerlê bewerings dat plaaslike ruimtevaarders binne twee jaar na die ruimte gestuur sal word. Die uitvoerende hoof van Sansa, Humbulani Mudau, het reageer op ‘n verklaring deur die Russiese ambassade op Twitter en sê dit sal nog “jare neem” vir Suid-Afrika om hierdie droom...