Ru-olie daal, maar dis beperk… Brent ru-olie daal steeds en het vanoggend met die opening van handel verder teruggesak na ‘n laagtepunt van 81 Amerikaanse dollar en 35 sent ‘n vat. Daar is groot kommer oor die Chinese ekonomie wat net nie uit die blokke kom nie. Maar, analiste meen die daling sal beperk word...
Tag: ruolie
Venus-put: 5 miljard vate ru-olie
Venus-put: 5 miljard vate ru-olie Voorlopige uitslae van ‘n produksietoets op TotalEnergies se Venus-put in die Oranje-bekken lyk belowend. Volgens Upstream Online dui die vroeë verslae op ‘n potensiële 5 miljard vat-ontdekking. Die Venus-1X-eksplorasieput is aan die begin van Desember 2021 geboor met die Maersk Voyager-vaartuig. Die Venus-ontdekking is ‘n ligte olie- en geassosieerde gasveld,...
Transnet dagvaar oor ru-olie vervoer, soek R1,3 miljard – Kosmos 94.1
Transnet dagvaar oor ru-olie vervoer, soek R1,3 miljard Transnet in Suid-Afrika, het die energiereuse Sasol en TotalEnergies vir 1,3 miljard Suid-Afrikaanse rand gedagvaar. Die maatskappye word beskuldig dat hulle te lae tariewe betaal het vir die vervoer van ru-olie. Volgens media berigte sis Transnet 815 miljoen rand van Sasol en 461 miljoen rand van TotalEnergies. Dit...
1,1m vate ru-olie suksesvol van tenkskip verwyder – Kosmos 94.1
1,1m vate ru-olie suksesvol van tenkskip verwyder Die Verenigde Nasies sê al die olie wat deur ‘n vervalle tenkskip aan die kus van Jemen geberg is, suksesvol oorgedra is, wat ‘n einde bring aan wat as ‘n “tikkende tydbom” beskryf is. Die VN se sekretaris-generaal Antonio Guterres sê dat die skip-tot-skip-oordrag van olie van die...
Opul vergader vandag, nog ru-olie beperkings verwag – Kosmos 94.1
Opul vergader vandag, nog ru-olie beperkings verwag Opul en sy vennote vergader vandag. Daar word verwag dat die organisasie verdere ru-olie produksiebesnoeiings van soveel as 1 miljoen vate per dag sal aankondig. Olie het in die afgelope drie maande met amper 10 persent gedaal. Opul, saam met sy bondgenote wat Rusland insluit, produseer ongeveer 40...