Rus tydens lang ritte om ongelukke te voorkom Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sekuriteit en Skakeling in Mpumalanga, Vusi Shongwe, doen ‘n beroep op mense wat lang reise onderneem om tydens die rit genoeg te rus. Volgens hom kan uitputting bestuurders se besluite beïnvloed en tot ongelukke lei. Dagvaardings vir uiteenlopende oortredings is sedert Donderdag aan...
Tag: rus
Die storie van die Rus, die egpaar, die vrot polisie en die dagga-beleggings
Die storie van die Rus, die egpaar, die vrot polisie en die dagga-beleggings Die saak waar die speurder van Nampol se kriminele-ondersoekdepartement vroeg in Januarie gearresteer is op klagte van omkopery, kom weer volgende week Woensdag in die laerhof voort. Intussen berig City Press in die buurland dat die saak korrupsie in veral Nampol blootlê…...
Veteraan speurder ondersoek vir omkoopgeld van Rus
Veteraan speurder ondersoek vir omkoopgeld van Rus Die Namibiese polisie het berigte bevestig dat ‘n veteraan senior polisiespeurder van die kriminele ondersoekdepartement by ‘n hotel in Windhoek gearresteer is terwyl hy na bewering omkoopgeld ontvang het van ‘n Russiese burger wat onlangs gearresteer is vir poging om amptenare van binnelandse sake om te koop in...
Laat woestyn-olifante met rus, toeriste!
Laat woestyn-olifante met rus, toeriste! ‘n Video wat op sosiale media die rondtes doen het natuurliefhebbers en -bewaarders warm onder die kraag. Die video is van toeriste wat in die Ugab-rivierbedding na die woestyn-aangepaste olifante kyk. Kinders sit agter op hul oop bakkie terwyl die groot bul Bennie, baba Fiori en haar ma, en nog...